<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 9

Die aarde, sterrestelsels en ruimteprogramme

Module 17

Ruimteprogramme

  • Die ruimte-era het op 4 Oktober 1957 vir die mens begin toe Sputnik I deur die voormalige Sowjet-Unie gelanseer is.
  • Dit het bestaan uit ’n eenvoudige metaalbal wat slegs 84 kg geweeg het en ’n radiosender en ’n termometer bevat het.
  • Vandag is daar amper elke week die een of ander lansering.
  • Konstantin Tsoilkovsky (1857-1935) was ’n wiskunde-onderwyser wat lank gelede al die moontlikhede van vuurpyle, ruimtestasies en satelliete gesien het.
  • Die Amerikaners het egter met hul Apollo-sendings dit moontlik gemaak om die eerste persoon op die maan te laat loop. Dit het op 20 Julie 1969 moontlik geword met die Apollo 11-sending. Almal ken die woorde van Neil Armstrong: “One small step for man, one giant leap for mankind.”
  • Ontledings, metings en rotsfragmente het meer lig gewerp op ons kennis van ons eie maan.
  • Die “Near Shoemaker”-sending het dit vir die Amerikaners moontlik gemaak om suksesvol met ’n tuig op EROS (’n goot komeetfragment) te land (baie soos die dramatiese voorstelling in die rolprent “Deep Impact”).
  • Die Amerikaners se pendeltuie het ’n nuwe era van tegnologie ten opsigte van rekenaar­programme, spesiale metale en materiale, satellietlanserings en vele ander ontsluit.
  • Groot rampe het hulle egter ook al afgespeel in die strewe na die bemeestering van ruimte. So het twee Amerikaanse pendeltuie al tot op hede ontplof – eers Challenger in Januarie 1986 (tydens lansering) en onlangs Columbia op 1 Februarie 2003. Columbia was die oudste van die tuie en was op sy 28ste vlug. Dit was die Amerikaners se 113de vlug en die eerste tragedie tydens ’n landingsprosedure.
  • Ons eie Suid-Afrikaanse internetmagnaat, Mark Shuttleworth , het op 25 April 2002 groot nuus gemaak deur die eerste Afrikaan in die ruimte te wees.
  • Duisende Suid-Afrikaners en leerders het daagliks sy webruimte gelees en die artikels en nuus vanuit die ruimte verslind.
  • Sy missie was om sekere eksperimente op die internasionale ruimtestasie (IRS) uit te voer en terselfdertyd waardevolle ervaring op te doen.
  • Hier volg ’n kort uiteensetting van die sending:

Man uit afrika in ruimte

  • OP 25 April word die Sojoes TM 34-vuurpyl van die Russiese ruimtesentrum by Baikonoer in Kazachstan gelanseer. Aan boord is Mark, Joeri Gidzenko en die Italianer Roberto Vittori.
  • Kort na lansering gooi die vuurpyl sy brokstukke af en na ’n sukesvolle reis bereik die tuig twee dae later die Internasionale Ruimtestasie (IRS).
  • Mark en sy reisgenote bring agt dae aan boord van die IRS deur en word saam deur duisende in die Suid-Afrikaanse hemelruim dopgehou.
  • Mark voer verskeie belangrike navorsingeksperimente namens vooraanstande wetenskaplikes uit en win so belangrike navorsingsresultate en inligting in.
  • Die span verlaat die IRS op 5 Mei 2002 en keer met ’n TM 33-Sojoes terug.
  • Mark en sy makkers land veilig met die landingstuig wat met ’n valskermaksie aarde toe rem nadat dit deur die atmosfeer gebreek het.

Aktiwiteit 1:

Om ‘n mini-opstel oor mark shuttleworth se ruimte-avontuur te skryf

Besoek www.africaninspace.com en skryf ’n mini opstel oor die waarde van Mark se eksperimente waarby hy in die ruimte betrokke was vir die mensdom.

Questions & Answers

what is the anterior
Tito Reply
Means front part of the body
Ibrahim
what is anatomy
Ruth Reply
To better understand how the different part of the body works. To understand the physiology of the various structures in the body. To differentiate the systems of the human body .
Roseann Reply
what is hypogelersomia
aliyu Reply
what are the parts of the female reproductive system?
Orji Reply
what is anatomy
Divinefavour Reply
what are the six types of synovial joints and their ligaments
Darlington Reply
draw the six types of synovial joint and their ligaments
Darlington
System of human beings
Katumi Reply
System in humans body
Katumi
Diagram of animals and plants cell
Favour Reply
at what age does development of bone end
Alal Reply
how many bones are in the human upper layers
Daniel Reply
how many bones do we have
Nbeke
bones that form the wrist
Priscilla Reply
yes because it is in the range of neutrophil count
Alexander Reply
because their basic work is to fight against harmful external bodies and they are always present when chematoxin are released in an area in body
Alexander
What is pathology
Samuel Reply
what is pathology
Nbeke
what's pathology
Nbeke
what is anatomy
ESTHER Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11068/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask