<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Soveel nasies – soveel sendings!
Hoekom nie almal se pogings koördineer?
Die Dieper Hemelruim – “DEEP SPACE”
Lewensiklus van ’n STER
Kleure van STERRE
Helder STERRE in die HEMELRUIM
Beskrywing | Berekening |
Aarde tot by α -Cen | 4,26 lig jaredus:4,26 x 9,5 x 10 12 km= ......................... 10 afgerond |
Pendeltuig spoed | 10 km.s -1 |
Tyd na α -Cen | 4x 10 13 / 10 = 4x 10 12 sek(Spoed = afstand / tyd) |
Hoe lank is dit in mense-leeftyd van 70 jaar? | 70 x 365 x 24 x 3 600 sek= 2,2 x 10 9 sekdus:4 x 10 12 sek / 2,2 x 10 9 sek1 812 lewensjare |
Dus redelik onmoontlik op hede! |
1. Waarom moet die mens ruimteprogramme hê en ondersoeke in die ruimte loods?
2. Stel ’n vloeidiagram van die fases van ’n ster se lewe saam.
3. Noem twee maniere waarop satelliete tans ’n rol in jou lewe speel.
4. Verklaar die volgende internasionale terme:
Red giant | |
Black hole | |
Space probe | |
White dwarf | |
Supernova | |
Pulsar |
5. Noem die internasionale voordeel van die IRS vir die mens.
Assessering van “DEEP SPACE”-VRAE:
a) Verstaan jy die terme?
b) Kon jy die vloeidiagram korrek doen?
c) Het jy begrip oor motivering vir ruimteprogramme?
[LU 2.1; LU 2.2; LU 3.1]
LU 1
Wetenskaplike Ondersoek
Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Dit word bewys as die leerder:
1.1 ondersoeke beplan;
1.2 ondersoeke uitvoer en data versamel;
1.3 data evalueer en bevindinge kommunikeer.
LU 2
Konstruksie van Wetenskapkennis
Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewings- kennis toe.
Dit word bewys as die leerder:
2.1 betekenisvolle inligting kan oproep;
2.2 inligting kan kategoriseer;
2.3 inligting kan interpreteer;
2.4 kennis kan toepas.
LU 3
Wetenskap, die Gemeenskap en die Omgewing
Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Dit word bewys as die leerder:
3.1 wetenskap as ’n menslike aktiwiteit verstaan;
3.2 die volhoubare gebruik van die aarde se hulpbronne verstaan.
VRAE
1. om meer uit te vind oor moontlikhede buite ons planeet
2. gaswolkverhittingkragtekernreaksieuitswellinglae afgewerpbinnekern stort ineenontploffing/supernovaneutron of “black hole” bly oor
3. telekommunikasie, televisieuitsendings, weervoorspellings
4.
Red giant | Uitswelstadium in ster se lewensloop |
Black hole | Vervalstadium aan einde van ’n ster se lewe |
Space probe | Ruimteondersoeke |
White dwarf | Ineenstorting van ’n ster |
Supernova | Finale ontploffing lei tot gaswolke |
Pulsar | Neutronster of oorblyfsel |
5. |
|
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?