<< Chapter < Page Chapter >> Page >

3.5 Knip die staaf op die aparte bladsy uit. Vou dit om agstes te lewer. Ontvou dit. Trek stippellyne op die voue. Die stippellyne behoort die staaf in agt gelyke dele te verdeel. Toets dit om te sorg dat dit reg is. Kleur twee dele in. Doen dieselfde met die tweede staaf, maar vou dit om kwarte te lewer. Kleur ook twee van hulle in. Plak nou jou uitknipsel oor die stawe wat hieronder getoon word. Benoem die dele wat jy ingekleur het.

3.6 Kyk nou na die stawe en gebruik die tekens<en  om die werk op die volgende bladsy van die module te voltooi:

  1. Twee agstes ____________ twee kwarte
  2. Drie agstes ____________ een kwart
  3. Een agste _________ een kwart
  4. Vyf agstes ________ 'n driekwart
  5. Ses agstes ___________twee kwarte
  6. Drie agstes ____________ twee kwarte

FATSOENE VIR UITKNIP

Aktiwiteit 2:

Om omgekeerde verwantskap, ekwivalensie en die eienskappe van heelgetalle te herken en te beskryf [LU 1.12]

Wat is breuke?

Ons het gesê dat breuke gelyke dele van 'n geheel is. Breuke is getalle. Vyf en twintig is 'n getal; half / halwe is ook 'n getal.

  • 25 is nie 'n 2 en 'n 5 nie! 25 is twintig en vyf. Net so moet ons aan 'n halwe as 'n getal dink. Dit bestaan nie uit 'n 1 en 'n 2 nie; dit is 'n halwe, 'n getal.
  • Al die deeltjies van 1 2 size 12{ { {1} over {2} } } {} vorm saam 'n getal.
  • In Module 1 het ons geleer dat vyf en twintig in woorde of met syfers geskryf kan word: 25.
  • Breuke kan ook in woorde of met syfers geskryf word: halwe of 1 2 size 12{ { {1} over {2} } } {} .

Wat is 'n halwe? Ons neem 'n hele en verdeel dit in twee gelyke dele. Ons sou 'n appel kon neem en dit gelykop tussen twee meisies kon verdeel. 1  2 = halwe

1 2 size 12{ { {1} over {2} } } {} Die lyn in die middel kan  beteken, so 1  2

Halwe of 1 2 size 12{ { {1} over {2} } } {} beteken 1  2

  • Wanneer ons breuke as getalle skryf, sê die syfer wat onder die lyn is vir ons in hoeveel dele die geheel verdeel is. Die boonste syfer sê vir ons hoeveel van die dele gebruik word.
1 2 size 12{ { {1} over {2} } } {}

Hoeveel van die dele gebruik word (Teller)

In hoeveel dele die geheel verdeel is (Noemer)

1. Elk van die volgende stawe stel 'n geheel (een hele) voor.

1.1 Hierdie staaf is in vyfdes verdeel.

a) Trek gekleurde lyne daaroor om tiendes te toon:

  1. Kleur 3 10 size 12{ { {3} over {"10"} } } {} daarvan in.

1.2 Hierdie staaf toon twaalfdes.

a) Trek gekleurde lyne daaroor om kwarte te toon.

b) Kleur 3 4 size 12{ { {3} over {4} } } {} daarvan in.

1.3 Hierdie staaf toon veertiendes.

a) Trek gekleurde lyne daaroor om sewendes te toon.

b) Kleur 4 7 size 12{ { {4} over {7} } } {} daarvan in.

Aktiwiteit 3:

  • Om probleme op te los wat gelyke deling met 'n res behels [LU 1.8.6]
  • Om ekwivalente vorms van gewone breuke te herken en gebruik [LU 1.5.1]

Om gewone breuke te herken en voor te stel om hulle in skrif en diagrammaties te beskryf en voor te stel [LU 1.3.3]

GROEPWERK

1. Lees die volgende storietjie en voltooi dan die vrae en instruksies daaroor. Indien jou opvoeder daarmee tevrede is, kan julle in groepe saamwerk.

Toe die klok vir pouse lui, het Khanyi en Reyhana na hulle gunsteling sonnige hoek van die speelgrond gehardloop. Hulle gaan sit en maak hul kosblikke oop.

“Kyk net!” sê Khanyi. “Vandag het ek ses Marie-beskuitjies! Ek kan nie ses beskuitjies eet nie! Ek sê jou wat ons doen, Reyhana. Kom ons deel ons kos gelykop.”

Questions & Answers

what is defense mechanism
Chinaza Reply
what is defense mechanisms
Chinaza
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Tanya Reply
what does preconceived mean
sammie Reply
physiological Psychology
Nwosu Reply
How can I develope my cognitive domain
Amanyire Reply
why is communication effective
Dakolo Reply
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
Wekolamo Reply
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Manix Reply
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
JESSY Reply
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
Simon Reply
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
namakula Reply
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
Amesalu Reply
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
Zyryn Reply
good👍
Jonathan
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
Kelu Reply
interpersonal relationships
Abdulfatai Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask