<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Antwoord: _____________________________________
4. Verdeel 2 brode gelykop tussen 3 werkers. Hoeveel sal elke werker ontvang? (Jy mag dit teken as dit jou sal help.)
5. Verdeel 7 worsbroodjies gelykop tussen 6 seuns. Hoeveel van die worsbroodjies sal elke seun ontvang? (Jy mag dit teken as dit jou sal help.)
6. Verdeel 8 toebroodjies gelykop tussen 3 seuns. Hoeveel sal elke seun ontvang? (Jy mag dit teken as dit jou sal help.)
7. Verdeel 8 piesangs gelykop tussen 7 seuns. Hoeveel sal elke seun ontvang? (Jy mag dit teken as dit jou sal help.)
8. Verdeel 17 skywe polonie gelykop tussen 8 seuns. Hoeveel sal elke seun ontvang? (Jy mag dit teken as dit jou sal help.)
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder kan getalle en hulle verwantskappe herken, beskryf en voorstel en kan in die oplossing van probleme met bekwaamheid en selfvertroue tel, skat, bereken en kontroleer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 aan en terugtel in ‘n verskeidenheid van intervalle; |
1.3 die volgende getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
|
1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend;
|
1.7 probleme oplos wat die volgende behels:1.7.1 vergelyking van twee of meer hoeveelhede van dieselfde soort(verhouding); |
1.8 skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende kies en te gebruik:
|
1.9 hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:1 |
1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 x 10; |
1.12 herken, beskryf en gebruik: |
1.12.1 die omgekeerde verwantskap tussen vermenigvuldiging en deling (bv. as 5 x 3 = 15 , dan is 15 ÷ 3 = 5 en 15 ÷ 5 = 3; |
1.12.2 die ekwivalensie van deling en breuke (bv. 1 ÷ 8 = ; |
1.12.3 die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe van heelgetalle. |
AKTIWITEIT 1: herkenning van gewone breuke
1. Ontbrekende getalle: …; 3; 6; 10
2. Gewone breuke
2.1 vyfdes 2.2 sesdes 2.3 sewendes 2.4 agstes
2.5 neëndes 2.6 tiendes
TOETS JOU VAARDIGHEID
2.1 en 2.2 Reghoek horisontaal en vertikaal in derdes verdeel.
2.3 3
3.1 2; halwes 3.2 3 derdes
4. ingekleurde deel; een halwe is groter as een derde.
5. tiendes; 10 gelyke dele; agstes; 8 gelyke dele
3. DOEN DIT SELF
3.1 Driehoek in die helfte gevou; een helfte ingekleur.
3.2 Sirkel in kwarte gevou; drie kwarte ingekleur.
3.3 Nee
3.4 Reghoek in derdes gevou; twee derdes ingekleur; tweede reghoek in sesdes gevou; twee sesdes ingekleur.
3.5 Staaf in agstes gevou; twee agstes ingekleur; tweede staaf in kwarte gevou; twee kwarte ingekleur.
3.6 (a)<(b) (c)<(d)<(e) (f)<
AKTIWITEIT 2: ekwivalensie van deling en breuke
1.1 (a) en (b)
1.2 (a) en (b)
1.3 (a) en (b)
AKTIWITEIT 3: probleme
1.1 ses beskuitjies; een hele en een halwe ingekleur
1.2 een en 'n halwe
1.3 twee agstes/ een kwart
1.4 2
1.5
1.6 2 en 'n kwart
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?