<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
5. Maak self 'n wateruurwerk of 'n kersuurwerk (of een van die ander) en wys dit vir die klas. Verduidelik aan die klas hoe dit werk.
6. Werk in die onderstaande tabel en skryf neer wie elk van die uurwerke wat jy geteken het, gebruik het en waar hulle gewoon het:
Naam van uurwerk | Mense deur wie dit gebruik is | Waar hulle gewoon het |
7. Verduidelik hoekom hierdie antieke instrumente nie altyd baie akkuraat was nie. Skryf jou antwoord hier onder neer.
8. Probeer om aan 'n skakel tussen een van hulle en 'n moderne instrument wat deur ons gebruik word, te dink. Skryf jou antwoord hier neer:
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 4 |
MetingDie leerder is in staat om toepaslike meeteenhede, meetinstrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 analoog-, digitale en 24-uur-tyd tot minstens die laaste minuut en sekonde lees, sê en skryf; |
4.2 probleme oplos wat berekeninge met en herleiding tussen geskikte tydeenhede behels, insluitend sekondes, minute, ure, dae, weke, maande en jare; |
4.3 meetinstrumente gebruik wat tyd meet tot op geskikte vlakke van noukeurigheid, insluitend polshorlosies en klokhorlosies; |
4.4 maniere beskryf en illustreer om tyd deur die geskiedenis heen in verskillende kulture te meet en voor te stel; |
4.5 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe skat, meet, aanteken, vergelyk en orden deur S.I.-eenhede met die geskikte noukeurigheid te gebruik vir:
|
4.6 probleme oplos wat die kies van, berekening met en herleiding tussen geskikte S.I.-eenhede soos hierbo genoem, behels, terwyl geskikte kontekste vir Tegnologie en die Natuurwetenskappe geïntegreer word; |
4.7 gepaste meetinstrumente gebruik (met ‘n begrip vir die beperkings daarvan) tot op geskikte vlakke van noukeurigheid, insluitend:
|
|
AKTIWITEIT 1
1.1 2
1.2 5
1.3 7
1.1 20 voor 11 of 10.40
1.2 9.25 of 25 oor 9
2 Teken wysers op afbeeldings van horlosies
AKTIWITEIT 2
1.1 05:10
1.2 16:20
1.3 21:45
1.4 00:57 of 24:57
2.1 06:45
2.2 16:10
3.1 Tekening op afbeelding van horlosie: tien voor twee in die namiddag
3.2 Tekening op afbeelding van horlosie: tien oor nege in die oggend
4. Oggend; die uurwyser is aan die regterkant van die afbeelding van die horlosie; in die namiddag sal dit aan die linkerkant van hierdie afbeelding wees.
5.1 1 min. 17,53s
5.2 5 min. 56,01s
AKTIWITEIT 3 probleme rondom tyd
1.1 Kathleen
1.2 Haar naam is die kortste
1.3 0,9s
2. 13:00 of 1nm.
3.1 Vlug 502: namiddag; Vlug 504: aand
4. 7 h 40 min.
5.1 8 April 2003
5.2 5 Desember 2003
5.3 10 dae
5.4 3 weke 3 dae
5.5 1 week 2 dae
( Let wel : Dit tydsduur tussen die oggend se hooggety en die namiddag se hooggety op 'n enkele dag verminder klaarblyklik met een minuut elke dag, maar nie op 3 Julie nie.)
7.1 1h 8 min. 22 s.
7.2 6 h 49 min.
AKTIWITEIT 4 opdrag
1. Lees
2. Soek inligting
3.1 Tekeninge
3.2 Praktiese werk en mondeling
3.3 Eie – Praktiese werk en mondeling
3.4 Eie – voltooi tabel
4. Hulle was nie in staat om sekondes en gedeeltes van sekondes te meet nie; Buitenshuise toestande (bv. wind) het die instrumente geaffekteer.
5. uurglas; sandlopertjie
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?