<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
LU 4.6 | LU 5.1 | LU 5.4 |
Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder aandagtig luister en reageer op ‘n uitgebreide stel instruksies;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder met genot na stories, gedigte, liedjies en ander mondelinge tekste luister en begrip toon:
1.4.5 vrae oor ‘n mondelinge teks beantwoord;
Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder gesels oor persoonlike ervarings en algemene nuusgebeure en gevoelens en menings daaroor uitdruk;
Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder deelneem aan klas- en groepbesprekings:
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder visuele en prente-leidrade gebruik om betekenis te skep;
Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis skep uit geskrewe teks:
Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder tekste lees op hul eie en gebruik maak van ‘n verskeidenheid strategieë om betekenis te skep;
Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankkennis vaslê:
Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf:
Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder pre-skryfstrategieë gebruik om ‘n skryfstuk te begin:
Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke hersien:
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan:
Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik;
Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om konsepte te ontwikkel:
Assesseringstandaard 5.3: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om te ondersoek:
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige navorsing doen:
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting verwerk:
Leeruitkomste 6 : TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK : Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Assesseringstandaard 6.1: Dit is duidelik wanneer die leerder klanke in verband bring met letters en woorde:
Assesseringstandaard 6.2: Dit is duidelik wanneer die leerder met woorde werk.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 3' conversation and receive update notifications?