<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans eerste addisionele taal

Graad 5

Die dier met die ontdekkingsgier

Module 11

Huberta se roete

Hierdie is ‘n kaart van die roete wat Huberta gevolg het. Sommige van die name van die plekke is nie meer dieselfde nie, maar dis soos wat dit bekend gestaan het toe Huberta op haar ontdekkingstog gegaan het.

  1. Soeklees

Gebruik die kaart om die vrae te beantwoord.

  1. Wanneer het Huberta se reis begin?
  2. Waar is sy op 22 November 1928 gesien?
  3. Watter oseaan is langs die kus?
  4. Huberta het in Maart by Umhlanga aangekom. Gedurende watter maand is sy weer daar weg?
  5. Waar was sy in Desember 1929?
  6. Wanneer was sy by Port St. Johns?
  7. By watter rivier het Huberta se reis geëindig?
  8. Wanneer het haar reis geëindig?

[LU 3.3.1]

  1. Werkwoorde

Werkwoorde soos loop, sit, kyk, skryf en lees sê wat ons doen.

Kyk na die prentjies en skryf wat hulle doen.

Ons kan werkwoorde op drie maniere gebruik.

Om te sê wat ons gedoen het (verlede tyd).

Om te sê wat ons doen (teenwoordige tyd).

Om te sê wat ons sal doen (toekomende tyd).

VOORBEELD:

Huberta het geswem. Verlede tyd
Huberta swem. Teenwoordige tyd
Huberta sal swem. Toekomende tyd

Voltooi die tabel met die tye.

Verlede tyd.Voeg het ge - by. Teenwoordige Tyd Toekomende TydVoeg sal by.
Huberta het baie ver geloop .Baie mense Die koerant ‘n Man Hulle Sy Sy Seekoeie Huberta loop baie ver.Baie mense sien haar.Die koerante skryf oor haar.‘n Man neem ‘n foto.Hulle praat van haar.Sy bly in water.Sy vlug soms.Seekoeie graag in die son. Huberta sal baie ver loop.Baie mense Die koerant ‘n Man HulleSy Sy Seekoeie

Selfassessering onder leiding van die opvoeder.

[LU 6.2.3]

‘n Hartseer storie

3. Luister nou terwyl jou opvoeder lees hoe arme Huberta dood is.

  1. Skryf slegs JA of NEE op die volgende vrae (a) tot (h) wat julle opvoeder nou gaan vra.

[LU 1.1.1]

4. Die nuus van Huberta se dood het gou bekend geword. Die mense was woedend. Almal het gewonder wie vir Huberta geskiet het en hoekom. Die polisie het dadelik na die skuldiges begin soek. Op 21 April 1931 is Huberta dood en op 21 Mei het die skuldiges polisie toe gegaan en erken dat hulle Huberta geskiet het.

‘n Tienjarige seun, Johan Butler, het ‘n brief aan die koerant geskryf om te sê hoe hy voel. Lees sy brief.

Roosstraat 5

Ferndale

1700

5 Mei 1931

Beste Meneer

Ek was baie jammer om te hoor dat Huberta, die seekoei, doodgeskiet is. Die mense was baie wreed. Ek hoop die polisie vang hulle gou. Hulle moet sommer swaar gestraf word.

Groete

Johan Butler

Jy gaan nou ook ‘n kort briefie skryf om te sê hoe jy daaroor voel dat Huberta doodgeskiet is. Kyk mooi na Johan Butler se briefie. Skryf jou adres en vandag se datum op dieselfde plek.

  1. Gesels nou in julle groepe oor watter tipe straf die skuldiges moet kry. Elke groep kies ‘n leier wat aan die res van die klas sê wat julle besluit het.

[LU 2.1.3]

6. Mondeling

Elke groep gaan nou rolspeel hoe die polisie die skuldiges ondervra. Verdeel in groepe van ses. Die karakters is as volg:

  1. Die boer : Nico Marx

Seun no.1 : Piet Marx

Seun no. 2 : Jaco Marx

Buurman : Johan Hattingh

Polisieman/vrou no.1 : Sersant Roos

Polisieman/vrou no. 2 : Konstabel Jones

Questions & Answers

what is the best parenting stlyles in nigeria
Maimuna Reply
Difference between voluntary and non voluntary
Robert Reply
how possible science can explain natural occuring
David Reply
why qualitative method
David
using hypothetical examples from contemporary society discuss sociological imaginations
Orient Reply
Using Social Identity Theory, explain how group membership influences individual behavior and intergroup dynamics. Provide examples of how in-group favoritism and out-group bias manifest in real-world scenarios, such as in schools, workplaces, or communities. What strategies can be employed to mitigate negative intergroup behaviors rooted in social identity?
Adejumobi Reply
of course group membership can contribute in influencing an individual behaviour this is because when ever an individual associate with other group members he or she try to adopt their behaviour in one way or the other because human beings are very dynamic
Faiza
introduction to sociology
Hussain Reply
Sociology is the scientific study of the society. It's about studying man in groups at the complex form.
Prince
start new n questions too
Emmaunella Reply
Good evening everyone
JOE
what does secularization means
Munashe
summarize halerambos & holbon
David Reply
the Three stages of Auguste Comte
Clementina Reply
what are agents of socialization
Antonio Reply
socialazatio
Alkasim
sociology of education
Nuhu Reply
definition of sociology of education
Nuhu
definition of sociology of education
Emmaunella
what is culture
Abdulrahim Reply
shared beliefs, values, and practices
AI-Robot
What are the two type of scientific method
ogunniran Reply
I'm willing to join you
Aceng Reply
what are the scientific method of sociology
Man
what is socialization
ogunniran Reply
the process wherein people come to understand societal norms and expectations, to accept society's beliefs, and to be aware of societal values
AI-Robot
scientific method in doing research
ogunniran
defimition of sickness in afica
Anita
Cosmology
ogunniran
Hmmm
ogunniran
send
Alkasim
sendggg
Alkasim
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 5. OpenStax CNX. Sep 22, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10990/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask