<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Gebruik jou sakrekenaar:
2. Maak desimale breuke van die volgende:
2.1 = 3 4 = 0, ___________
2.2 = 2 5 = ...................................................................................................... |
2.3 = |
2.4 = |
2.5 = |
2.6 = |
Ons kan enige gewone breuk op dié manier tot 'n desimaal herlei.
3. Maak een derde tot 'n desimaal: = 1 3 = __________
Kan jy aan 'n rede dink hoekom dit die antwoord is?
Doen die volgende sonder 'n sakrekenaar:
4. Skryf ekwivalente breuke vir elk van die volgende en skryf hulle dan as desimale breuke:
Breuk | Breuk as tiendes | Desimale breuk |
halwe | ||
een derde | Kan nie |
Breuk | Breuk as tiendes | Desimale breuk |
twee derdes | Kan nie | |
'n kwart | ||
driekwart | ||
een vyfde | ||
twee vyfdes | ||
drie vyfdes | ||
vier vyfdes | ||
een sesde | Kan nie | |
een agste |
(Sommige van die bogenoemde het meer as een desimale plek, en dit is goed om van hulle te weet.)
5. Wat word van die derdes en sesdes en ander wat nie tot tiendes gemaak kan word nie?
Gebruik jou eie metode vir die verdeling, of gebruik 'n sakrekenaar. = 1 ÷ 3
Een manier: ? x 3 = 1
0 x 3 = 0,0
0,3 x3 = 0,9
0,03 x 3 = 0,09
0,99 (wat amper 1 is)
dus: (0 x 3) + ( 0,3 x 3) + ( 0,03 x 3)
0 + 0,3 + 0,03
= 0,333
(en die sakrekenaar sal aanhou deel: 0,333)
Ons sê : 0,3 herhaald of 0,3֯(Die punt dui op die herhaling.)
TOETS JOU VORDERING
1. Los op sonder om die sakrekenaar te gebruik:
1.1 17 × 26
1.2 153 9
2. Verdeel 11 worsbroodjies gelykop tussen 10 seuns. Hoeveel sal elke seun kry?
3. Verdeel 12 worsbroodjies gelykop tussen 10 seuns. Hoeveel sal elke seun kry?
4. Mike drink bekers melk vir ontbyt. Sy suster, Sanet, drink 'n beker melk. Hoeveel melk drink hulle altesaam?
5. Skryf die volgende in uitgebreide notasie:
5.1 64,8 = ................................................................................................................... |
5.2 341,2 = |
6. Skryf as desimale:
7. Kies een van die tekens<;>; = en skryf die korrekte teken om die volgende waar te maak:
8. Skryf die getal vir:
Antwoord | |
een tiende meer as 45,9 | |
een tiende minder as 10 |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder kan getalle en hulle verwantskappe herken, beskryf en voorstel en kan in die oplossing van probleme met bekwaamheid en selfvertroue tel, skat, bereken en kontroleer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 aan en terugtel in ‘n verskeidenheid van intervalle; |
1.3 die volgende getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
|
1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend;
|
AKTIWITEIT 1: herkenning en voorstelling van desimale Breuke
1.1 Ontbrekende getalle: 10; 1; een tiende
1.2 Sakrekenaar-antwoorde: 10; 1; 0,1
0,1 beteken een tiende
2.1
x 1 000 | x 100 | x 10 | x 1 | x 0,1 | |
(a) | 1 | 4 | 5 | 6 | 3 |
(b) | 4 | 6 | 0 | 1 | 9 |
(c) | 8 | 5 | |||
(d) | 3 | 1 | 7 | ||
(e) | 4 | 5 | 6 | 2 |
2.2 (b) 4 x 1 000 + 6 x 100 + 0 x 10 + 1 x 1 + 9 x 0,1
(c) 0 x 1 000 + 0 x 100 + 0 x 10 + 8 x 1 + 5 x 0,1 of net: 8 x 1 + 5 x 0,1
(d) 0 x 1 000 + 0 x 100 + 3 x 10 + 1 x 1 + 7 x 0,1 of net: 3 x 10 + 1 x 1 + 7 x 0,1
(e) 0 x 1 000 + 4 x 100 + 5 x 10 + 6 x 1 + 2 x 0,1 of net: 4 x 100 + 5 x 10 + 6 x 1 + 2 x 0,1
AKTIWITEIT 2:- vergelyking van desimale breuke
1.1<
1.2
1.3<
1.4<
1.5
1.6<
2. Omkringde getal: 49,1
3.1 10,9
3.2 5,4
3.3 5,9
3.4 8,2
3.5 7
3.6 99,1
3.7 5,9
3.8 9,9
AKTIWITEIT 3:- herleiding van breuke na desimale breuke en omgekeerd
1. Bespreking
2. Met behulp van 'n sakrekenaar
2.5 0,8
2.6 0,25
3. 0,33333
4.
Breuk | Breuk as tiendes | Desimale breuk |
halwe | Vyf tiendes | 0,5 |
Een derde | Nie moontlik nie | 0,3333 |
Twee derdes | Nie moontlik nie | 0,6666 |
Een kwart | Nie moontlik nie; | 0,25 |
Drie kwarte | Nie moontlik nie; | 0,75 |
Een vyfde | Twee tiendes | 0,2 |
Twee vyfdes | Vier tiendes | 0,4 |
Drie vyfdes | Ses tiendes | 0,6 |
Vier vyfdes | Ag tiendes | 0,8 |
Een sesde | Nie moontlik nie | 0,1666 |
Een agste | Nie moontlik nie; | 0,125 |
1.1 442
1.2 17
2. een en een tiende of 1,1 worsbroodjies
3. een en een tiende of 1 en 'n vyfde worsbroodjies (of 1,2)
4. twee en 'n kwart beker
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?