<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Nominale en effektiewe rentekoers

So ver het ons die jaarlikse rentekoerse bespreek, waar die rente aangehaal word as 'n per jaar bedrag. Hoewel dit nie uitdruklik vermeld was nie, het ons aanvaar dat die rente aangehaal word op 'n jaarlikse basis. Dit bedoel dat die rente betaal word een keer per jaar.

Rente mag meer as een keer per jaar betaal word, byvoorbeeld, ons kan rente ontvang op 'n maandlikse basis, d.w.z. 12 keer per jaar. Nou, hoe vergelyk ons maandlikse rentkoers met jaarlikse rentekoers? Dit bring vir ons nader aan die konsep van effektiewe jaarlikse rentkoers.

Een manier om verskillende tariewe en metodes van rente betaling te vergelky sou wees om die Eindsaldo's onder die verskillende opsies te vergelyk, vir 'n gegewe Openingsbalans. 'n Ander, meer algemeen manier is om die "effektiewe jaarlikse rentekoers" te bereken en vergelyk op elke opsie. Op hierdie manier, ongeag van die verskille in hoe die rente betaal word, kan ons apples met apples vergelyk.

Byvoorbeeld, 'n spaarrekening met 'n opening saldo van R1000.00 bied 'n saamgestelde rentekoers van 1% per maand wat aan die einde van elke maand betaal word. Ons kan die opgehoopte balans bereken aan die einde van die jaar met die gebruik van die formules van die vorige afdeling. Maar wees versigtig, want ons rentekoers is gegee as 'n maandlikse koers, so ons moet dieselfde eenhede (in maande) vir ons tydperk van meting gebruik.

Onthou, die wenk om die formule te gebruik is om die tydperk te omskryf, en die rentekoers wat relevant is vir die tydperk te gebruik.

So ons kan die bedrag wat opgehoop sal word aan die einde van jaar een bereken soos volg:

Eindosaldo na 12 maande = P × ( 1 + i ) n = R 1 000 × ( 1 + 1 % ) 12 = R 1 126 , 83

Letop, omdat ons 'n maandlikse tydperk gebruik, het ons gebruik n = 12 maande om die balans aan die einde van een jaar te bereken.

Die effetiewe jaarlikse rentkoers is 'n jaarlikse rentekoers wat die ekwivalent per-jaar-rentekoers aanvaar saamgestelde

Dit is die jaarlikse rentekoers in ons Saamgestelde Rente vergelyking wat gelykstaan aan dieselfde opgehoopte balans na een jaar. Ons moet dus die effektiewe jaarlikse rentekoers op los sodat die opgehoopte balans gelyk is aan ons berekende bedrag van R1 126,83.

Ons gebruik i 12 om die maandlikse rentekoers aan te dui. Ons het hierdie notasie hier om te onderskei tussen die jaarlikse rentekoers, i . Spesifiek, moet ons vir i oplos in die volgende vergelyking:

P × ( 1 + i ) 1 = P × ( 1 + i 12 ) 12 ( 1 + i ) = ( 1 + i 12 ) 12 deel beide kante met P i = ( 1 + i 12 ) 12 - 1 trek af 1 van beide kante

Byvoorbeeld, dit beteken dat die effektiewe jaarlikse koers vir 'n maandelikse tarief i 12 = 1 % is:

i = ( 1 + i 12 ) 12 - 1 = ( 1 + 1 % ) 12 - 1 = 0 , 12683 = 12 , 683 %

As ons die eindsaldo herbereken met die gebruik van hierdie jaarlikse koers kry ons:

Eindsaldo na 1 jaar = P × ( 1 + i ) n = R 1 000 × ( 1 + 12 , 683 % ) 1 = R 1 126 , 83

en dit is dieselfde antwoord wat ons kry vir 12 maande.

Letop dat dit meer grooter is as waneer jy net maandlikse bedrag met 12 maal ( 12 × 1 % = 12 % ) as gevolg van die effek van saamestelling. Die verskil is te wyte aan rente op rente. Ons het dit al gesien, maar dit is 'n belangrik.

Questions & Answers

write 150 organic compounds and name it and draw the structure
Joseph Reply
write 200 organic compounds and name it and draw the structure
Joseph
name 150 organic compounds and draw the structure
Joseph
organic chemistry is a science or social science discuss it's important to our country development
Musa Reply
what is chemistry
Terhemba Reply
what is the difference between ph and poh?
Abagaro Reply
chemical bond that results from the attractive force between shared electrons and nonmetals nucleus is what?
Abagaro
what is chemistry
Ayok
what is chemistry
ISIYAKA Reply
what is oxidation
Chidiebube Reply
calculate molarity of NaOH solution when 25.0ml of NaOH titrated with 27.2ml of 0.2m H2SO4
Gasin Reply
what's Thermochemistry
rhoda Reply
the study of the heat energy which is associated with chemical reactions
Kaddija
How was CH4 and o2 was able to produce (Co2)and (H2o
Edafe Reply
explain please
Victory
First twenty elements with their valences
Martine Reply
what is chemistry
asue Reply
what is atom
asue
what is the best way to define periodic table for jamb
Damilola Reply
what is the change of matter from one state to another
Elijah Reply
what is isolation of organic compounds
IKyernum Reply
what is atomic radius
ThankGod Reply
Read Chapter 6, section 5
Dr
Read Chapter 6, section 5
Kareem
Atomic radius is the radius of the atom and is also called the orbital radius
Kareem
atomic radius is the distance between the nucleus of an atom and its valence shell
Amos
Read Chapter 6, section 5
paulino
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11). OpenStax CNX. Sep 20, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11339/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11)' conversation and receive update notifications?

Ask