Wiskunde
Graad 8
Getallestelsel
(natuurlike- en telgetalle)
Module 6
Deling in algebra
KLASOPDRAG 1
- Kom ontdek stap vir stap meer omtrent DELING in ALGEBRA
- Skryf die volgende breuk in sy eenvoudigste vorm
= ........................
- Net soos wat jy gewone breuke in eenvoudigste vorm kan skryf, kan jy ook algebraïese breuke in eenvoudigste vorm skryf.
Hoe sal die volgende in sy eenvoudigste vorm lyk?
= .........................
Ja dit lyk eintlik so:
=
(Nou kan jy al die terme wat bo en onder dieselfde is kanselleer)(Wat bly nou bo en onder oor? Skryf dan net jou antwoord neer)
- Daar is ‘n kortpad vir die terme met eksponente:
.........................
Kan jy die kortpad sien? Ja, 7 - 5 = 2. Dus bly m² onder die lyn oor.
Antwoord :
1. Vereenvoudig nou die volgende:
1.1
..................................................
1.2
..................................................
1.3
..................................................
1.4
..................................................
1.5
..................................................
1.6
..................................................
2.
Onthou:
=
=
= 3
ab
Dus:
beteken:
x 1 ÷ 3
Vereenvoudig die volgende:
1 /
3 ( 4
a - 6
b )
2.1 Skryf elk van die volgende in ‘n vereenvoudigde vorm.
2.1.1
x
a ..................................................
2.1.2
(2
a ² - 15) ..................................................
2.1.3 (2
a - 8
b + 12
c ) ÷ 2 ..................................................
2.1.4
2.1.5
HUISWERKOPDRAG 1
1. Vereenvoudig:
1.1
1.2
1.3 ½ (5
a ² - 25
b )
1.4
1.5
2. As
P = 3
ab ² + 6
a ² en
Q = 2
ab , bereken:
2.1 2
P - 3
Q
2.2
2.3
3. As 5
a
3
b ² boeke (-5
ab + 15
a
4
b
7 ) rand kos, bereken wat sal een boek kos?
Assessering van myself: |
|
deur myself: |
|
Assessering deur opvoeder: |
Ek kan… |
|
|
|
|
|
1 |
2 |
3 |
4 |
|
Kritieke Uitkomste |
1 |
2 |
3 |
4 |
breuke in hul eenvoudigste vorm uitdruk; (Lu 2.2; 1.6.2) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Kritiese en skeppende denke |
|
|
|
|
algebraïse breuke in hul eenvoudigste vorm uitdruk; (Lu 2.2; 1.6.2; 2.8.3; 2.8.4; 2.8.5; 2.8.6) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Deelname |
|
|
|
|
terme met eksponente vermenigvuldig en deel. (Lu 2.2; 1.6.2; 1.6.3) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Organisering en bestuur |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Prosessering van inligting |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Kommunikasie |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Probleemoplossing |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Selfstandigheid |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
goed
gedeeltelik
nie goed nie
Kommentaar deur die leerder: |
|
|
My plan van aksie: |
|
|
My punte: |
Ek is besonder tevrede met die standaard van my werk. |
|
|
< |
|
Datum : |
|
|
|
Ek is tevrede met die vordering van my werk. |
|
|
|
|
Uit: |
|
|
|
Ek het hard gewerk, maar is nie tevrede met my prestasie nie. |
|
|
|
|
Leerder : |
|
|
|
Ek het nie my beste gelewer nie. |
|
|
> |
|
|
|
|
|
Kommentaar deur ouers: |
|
Kommentaar deur opvoeder: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Handtekening:
Datum : |
|
Handtekening:
Datum : |
Tutoriaal: (Algebra)
Totaal: 70
Vraag 1
A. Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is en verbeter die foutiewe stellings.
1. Die grondtal van 2
3 is 2
.
2. Die aantal terme in die uitdrukking is DRIE:3(5
a + 2) + 5
b - 6
3. -10 ½<-10,499
4. -2² = -4
5. Die eerste priemgetal is 1.