<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
6. 0 ÷ 6 = 0
7. In 5 3 word 5 die mag genoem.
8. -3>-6
9. Die vierkant van 8 is 64.
10. Die koëffisiënt van in 4 y ² is 4.
11. 7( - 2 y ) = 7 - 2 y
12. 2 ² + 3 ² = 5 4
13. 5 - 2 + (-2) = 1
14. = a 2 b 4
[14]
B. Voltooi die volgende:
1. Die koëffisiënt van a in 3 ab is
2. Die eksponent van 5 a + b is ....
[2]
[16]
Vraag 2
Vuurhoutjies word gerangskik om vierkante te vorm.
1. Voltooi die volgende tabel. [4]
Aantal vierkante | 2 | 3 | 5 | 9 |
Aantal vuurhoutjies |
2. Hoeveel vuurhoutjies is nodig om 150 vierkante te bou? [2]
3. Hoeveel vierkante kan met 1 000 vuurhoutjies gebou word? [2]
[8]
Vraag 3
A. As a = 3 ; b = -2 en c = 6, bepaal die waarde van:
1. 2 a (3 b + 5 c ) [3]
2. [4]
B. Optelling en aftrekking:
1. Tel op: 3 a + 4 b - 6 c ; -6 b + 3 c + 2 a ; 5 c - 3 b ; a - 2 c [3]
2. Trek 8 + 2 y + 5 af van 10 - 2 y + 4 [3]
[13]
Vraag 4
Vereenvoudig elk van die volgende:
1. 7 a ² bc - 2 ab ² c - 3 ba ² c + acb ² [2]
2. 5 a ² x 3 a 3 - 3 a 4 x 2 a [3]
3. 3(2 a ² b 3 )² . (- ab ) 3 [4]
4. -5 ab ² (3 a ² - 4 b ) [2]
5. 2 a (7 a + 4) - 3( a + 3 a ²) - ( -4 a ² - a ) [4]
6. [4]
7. [3]
[22]
Vraag 5
As A = a ² b + 5 ab ² - 6 ab en B = ab , bepaal die volgende:
5.1 [3]
5.2 [4]
5.3 [4]
[11]
TOTAAL: 70
Tutoriaal
Ek demonstreer kennis en begrip van: | Leeruitkomste | 0000 | 000 | 00 | 0 | ||
1. | die aantal terme wat in 'n polinoom uitgeken kan word; | 2.4; 2.8.2; 2.9 | |||||
2. | die identifisering van die koëffisiënt van 'n veranderlike; | 2.4; 2.9 | |||||
3. | die identifisering van die konstante in 'n polinoom; | 2.4; 2.9 | |||||
4. | die graad van die uitdrukking; | 2.4; 2.8.1; 2.9 | |||||
5. | die rangskikking van 'n uitdrukking in dalende magte; | 2.4; 2.9 | |||||
6. | die korrekte gebruik van tekens ( + / - ) in 'n uitdrukking; | 2.4; 2.8.4&.6 | |||||
7. | algebraïse uitdrukkings; | 2.2; 2.4; 2.8.4 | |||||
8. | die bepaling van vloeidiagramme en tabelle se formules; | 2.1&.3; .4; .7 | |||||
9. | die optelling en aftrekking van getalle; | 2.4; 2.8.2&.4 | |||||
10. | die skryf van uitdrukkings in eksponensiële vorm; | 1.6.3; 2.4 | |||||
11. | die oplossing van uitdrukkings met hakies; | 2.4; 2.8.3&.5 | |||||
12. | die korrekte gebruik van die volgorde van bewerkings; | 2.4; 2.8.5 | |||||
13. | die substitusie van veranderlikes met waardes; | 2.4; 2.8.4;1.6.2&.3 | |||||
14. | die bepaling van breuke in hul eenvoudigste vorm; | 2.2; 2.4; 1.6.2 | |||||
15. | die bepaling van algebraïse breuke (eenvoudigste vorm). | 2.4; 1.6.2; 2.8.3 | |||||
16. | |||||||
17. |
Die leerder se… | 1 | 2 | 3 | 4 |
werk is… | Nie gedoen nie. | Deels gedoen. | Meestal voltooi. | Volledig voltooi. |
uiteensetting van die werk is… | Nie verstaanbaar nie. | Moeilik om te verstaan.. | Gedeeltelik verstaanbaar. | Heeltemal verstaanbaar. |
korrektheid van bewerkings… | Is nie wiskundig korrek nie. | Bevat groot foute. | Bevat slegs geringe foute. | Is korrek. |
My BESTE punte: | Kommentaar deur opvoeder: | ||||
Datum : | |||||
Uit: | |||||
Leerder : | |||||
Handtekening: Datum : |
Ouerhandtekening: Datum :
Toets2: (Algebra)
Totaal: 60
1. Vereenvoudig:
1.1 17 a ² bc - 21 ab ² c - 3 ba ² c + 4 acb ² [2]
1.2 5 a ² x 3 a 3 - 3 a 4 x 5 a [3]
1.3 7 ab - (-4 ab ) [2]
1.4 3(2 a ² b 3 ) 3 . (- a ² b ²) 3 [3]
1.5 -7 ab ²(3 a ² - 5 b ) [2]
1.6 5 a (3 a + 5) - 2(2 a + 4 a ²) - 2 a (-3 a ) [4]
1.7 [4]
[20]
2. As a = 3 ; b = -2 en c = 6, bepaal die waardes van:
2.1 3 a (2 b + 4 c ) [3]
2.2 [4]
2.3 [3]
2.4 [3]
[13]
3. Gegee: 5 a ² - ( m + n ) a - 5 p
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?