<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Werk twee-twee of in groepe en ondersoek die geskiedenis van trigonometrie. Beskryf die verskillende stappe van die ontwikkeling en hoe verskillende kulture trigonometire gebruik om hulle lewens te verbeter.
Die werk van die volgende mense of kulture kan ondersoek word:
In die vergelyking, , is 'n konstante en het verskillende effekte op die grafiek van die funksie. Die algemene vorm van so 'n grafiek word gegee in [link] vir die funksie .
Op dieselfde assestelsel, plot die volgende grafieke:
Gebruik jou resultate om die effek van af te lei.
Jy behoort te vind dat die waarde van die periode of frekwensie affekteer. Let op dat in die geval van die sinus grafiek, die periode (lengte van een golf) gegee word deur .
Die verskillende eienskappe word opgesom in [link] .
Vir is die definisieversameling , omdat daar geen waarde van is waarvoor ongedefinieerd is nie.
Die waardeversameling van is .
Vir funksies van die vorm , word die nodige inligting om die afsnit met betrekking tot die as gegee.
Daar is baie -afsnitte.
Die -afsnit word bereken deur te stel:
In die vergelyking , is 'n konstante en het verskeie effekte op die grafiek van die funksies. Die algemene vorm van die grafiek van hierdie soort funksies word gegee in [link] vir die funksie .
Op dieselfde assestelsel, plot die volgende grafieke:
Gebruik jou resultate om die effek van af te lei.
Jy behoort te vind dat die waarde van affekteer die periode of frekwensie van die grafiek. Die periode van die cosinus grafiek word gegee deur .
Die verskillende eienskappe word opgesom in [link] .
Vir , is die definisie versameling , omdat daar geen waarde is van waarvoor ongedefinieerd is nie.
Die waarde versameling van is .
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11)' conversation and receive update notifications?