<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Vir funksies van die vorm , word die metode om die afsnitte met die -as te bereken gegee.
Die -afsnit word as volg bereken:
In die vergelyking , is 'n konstante en het verskeie effekte op die grafiek van die funksie. Die algemene vorm van die grafiek van die soort funksie word gewys in [link] for the function .
Op dieselfde assestelsel, plot die volgende grafieke:
Gebruik jou resultate om die effek van af te lei.
Jy behoort te vind dat die waarde van , weereens, die periode of frekwensie van die grafiek affekteer. Soos vermeerder, word die grafiek meer kompak en soos verminder, word die grafiek meer versprei. The periode van die tan grafiek word gegee deur .
Hierdie verskillende eienskappe word opgesom in [link] .
Vir is die definisie versameling van een tak , omdat die funksie ongedefinieerd is vir en .
Die waarde versameling van is .
Vir funksies van die vorm , word die metode om die afsnitte met die en asse te bereken gegee.
Daar is baie -afsnitte; elkeen is halfpad tussen die asimtote.
Die -afsnit word as volg bereken:
Die grafiek van het asimtote omdat soos benader, benader oneindig. Met ander woorde, daar is geen gedefinieerde waarde van die funksie by die asimtoot waardes nie.
In die vergelyking, is 'n konstante en het verskillende effekte op die grafiek van die funksie. Die algemene vorm van die grafiek van die funksies in hierdie vorm word aangetoon in [link] met die funksie .
Op dieselfde assestelsel, plot die volgende grafieke:
Gebruik jou resultate om die effek van af te lei.
Jy behoort te vind dat die waarde van die posisie van die grafiek op die -as affekteer (die -afsnit) en die posisie van die grafiek op die -as (die faseverskuiwing ). Die waarde skuif die grafiek horisontaal. Indien positief is, skuif die grafiek links en indien negatief is, skuif die grafiek regs.
Hierdie verskillende eienskappe word opgesom in [link] .
Vir is die definisie versameling , omdat daar geen waardes van is waarvoor ongedefinieerd is nie.
Die waarde versameling van is .
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11)' conversation and receive update notifications?