<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
6. Verskaf die korrekte vorm van die woorde tussen hakies.
6.1. ’n (wat jou maklik uitspreek oor iets) persoon.
6.2 ’n (wat met romanse te doen het) verhaal.
6.3 dis nie ’n (tradisie) storie nie.
7. WIE WEET?
7.1 Wat is die grammatikale fout in die titel?
7.2 Wat noem jy ’n vrou wat haar vir vroueregte beywer?
AKTIWITEIT 4:
LU 6.2 | ||||
1. Skryf die volgende sinne in die lydende vorm.
1.1 Misverstande skep ’n mynveld van potensiële skryftemas.
1.2 Die spreekwoordelike ridder sal haar na die Mei-dans vra.
1.3 Ek en ’n vriend het die video uitgeneem.
1.4 Hulle het die fliek met ’n videokamera geskiet.
2. Verbind die twee sinne met die voegwoord tussen hakies. (Let op die korrekte punktuasie).
2.1 Die fliek is so voorspelbaar. Dit word later lagwekkend. (dat)
2.2 Hy het in die tronk beland. Een van sy vriende het hom verraai. (aangesien)
2.3 Een van sy vriende het hom verraai. Hy het in die tronk beland. (gevolglik)
2.4 ’n Mens is versigtig vir liefdesverhale. Hulle is meestal erg soetsappig. (omdat)
3. Skryf die volgende sinne in die ontkennende vorm.
3.1 Ons sal altyd nuwe liefdesverhale kry.
Nee,
3.2 Het jy al ooit hierdie jeugboek gelees?
Nee,
3.3 Kan jy iets goeds oor die fliek sê?
Nee,
3.4 Het Snoop Dogg êrens sukses behaal?
Nee,
3.5 Killa Pop was nog altyd ’n dwelmhandelaar.
Nee,
LU 4 SKRYF |
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingsryke tekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf |
Dit word bewys as die leerder: |
4.1 ‘n wye verskeidenheid verbeeldingsryke tekste skryf om die kreatiewe, kritiese en speelse gebruik van taal te verken deur die skryf van gedigte en briewe; |
4.2 ‘n verskeidenheid feitelike skriftelike en multimodale tekste vir verskeie doeleindes lewer deur waar gepas, visuele beelde en ontwerpe in die volgende te gebruik: boodskappe, verslae oor aktuele sake, advertensies, plakkate, boek- en filmresensies, ooggetuieverslae, koerantberigte, cv’s, persbriewe, aansoekbriewe, dekbriewe, agenda en notule van vergaderings; |
4.4 die skryfproses onafhanklik en met gemak gebruik om tekste te skep. |
LU 5 DINK EN REDENEER |
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik |
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 taal vir dink en redeneer gebruik: |
|
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 taal vir dink en redeneer gebruik: |
|
5.2 taal gebruik om te ondersoek: |
|
5.5 taal gebruik om te besin |
LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer |
Dit word bewys as die leerder: |
6.1 met woorde werk: |
|
6.2 met sinne werk: |
|
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 LUISTER |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ’n wye verskeidenheid situasies te reageer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
1.2 aandagtig luister vir spesifieke inligting en hoofgedagtes en gepas reageer: |
1.2.1 maak gevolgtrekkings; |
1.2.2 besin oor inligting en menings, stel indringende vrae en bevraagteken waar nodig; |
1.6 verskillende taalvariëteite herken en aanvaar, soos verskillende aksente en dialekte, en oorweeg die gepastheid van die taal van verskillende ouderdomsgroepe (bv. sleng). |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?