5.
6.
(Hier is ‘n breuk gedeel deur ‘n breuk – herskryf dit eers soos in 4)
C.
Optelling van breuke
- Jy weet alreeds dat die optelling en aftrekking van breuke heelwat moeiliker is as vermenigvuldiging en deling. Dit is omdat ons slegs gelyksoortige breuke (met eenderse noemers) kan optel en aftrek. As die noemers verskil, moet jy die kleinste gemene veelvoud (KGV) van die noemers soek en dan elke breuk oor hierdie noemer skryf. Vereenvoudig dan die breuk. Vereenvoudig weer die antwoord so ver moontlik. Hier volg voorbeelde – al die stappe word getoon:
Vereenvoudig:
1.
(KGV = 6acx)
=
=
2.
(LCD = 6) Let baie fyn op hoe die tekens hieronder hanteer word!
=
=
=
3.
Om die
Kleinste Gemene Noemer te vind, faktoriseer eers die noemers!
Kan jy sien die KGV is 3×5×(a+2)(a–2)?
=
=
=
Oefening:
Vereenvoudig die volgende uitdrukkings deur van faktorisering gebruik te maak:
1.
2.
3.
4.
- ‘n Laaste wenk. Ons sou
beter kon vereenvoudig as (1–x) so gelyk het: (x–1).
- Ons kan hierdie verandering maak as ons die teken van die hele tweeterm ook verander: (1–x) = –(x–1) omdat –(x–1) = –x + 1, en dit is 1–x. Voltooi self die probleem.
Assessering
Leeruitkomstes(LUs) |
|
LU 1 |
Getalle, Bewerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
|
Ons weet dit as die leerder: |
1.1 die historiese ontwikkeling van getallestelsels in ’n verskeidenheid historiese en kulturele kontekste (insluitend plaaslik) beskryf en illustreer; |
1.2 rasionale getalle (insluitend baie klein getalle in wetenskaplike notasie) herken, gebruik en voorstel, en sonder huiwering tussen ekwivalente vorms in gepaste kontekste beweeg; |
1.3 probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingsake, te bevorder, soos: |
1.3.1 finansiële kontekste (insluitend wins en verlies, begrotings, rekeninge, lenings, enkelvoudige en saamgestelde rente, huurkoop, wisselkoerse, kommissie, huur en die bankwese); |
1.3.2 metings in die Natuurwetenskappe en Tegnologie; |
1.4 probleme oplos wat verhouding, koers en proporsie (direkte en omgekeerde) behels; |
1.5 skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme te kies en te gebruik en die redelikheid van resultate te beoordeel (insluitend meetprobleme wat rasionale benaderings van irrasionale getalle behels); |
1.6 ’n verskeidenheid van tegnieke en instrumente (insluitend tegnologie) gebruik om berekeninge doeltreffend en met die nodige mate van akkuraatheid te doen, insluitend die volgende reëls en betekenisse van eksponente (leerders behoort in staat te wees om hierdie reëls en betekenisse slegs in berekeninge te gebruik): |
1.6.1 x
n × x
m = x
n + m |
1.6.2 x
n x
m = x
n – m |
1.6.3 x
0 = 1 |
1.6.4 x
–n =
|
1.7 die eienskappe van rasionale getalle herken, beskryf en gebruik. |
LU 2 |
Patrone, Funksies en AlgebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel, en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik. |
Ons weet dit as die leerder: |
2.1 op verskillende maniere ‘n verskeidenheid numeriese en meetkundige patrone en verwantskappe ondersoek deur dit voor te stel en te veralgemeen, en deur die reëls onderliggend daaraan te verduidelik en te bewys (insluitend patrone in natuurlike en kulturele vorms en patrone wat die leerders self geskep het); |
2.7 die distributiewe wet en manipuleringsvaardighede wat in graad 8 ontwikkel is gebruik om die volgende te doen: |
- bepaal die produk van tweeterme;
|
- faktoriseer algebraïse uitdrukkings (beperk tot gemene faktore en die verskil van vierkante);
|
2.8 die eksponentwette gebruik om uitdrukkings te vereenvoudig en vergelykings op te los; |
2.9 faktorisering om algebraïese uitdrukkings te vereenvoudig en vergelykings op te los gebruik. |
Memorandum
Bespreking
Terminologie
- Leerders gebruik dikwels metodes vir gebruik met
uitdrukkings wanneer hulle met
vergelykings werk (byvoorbeeld, hulle kan noemers in uitdrukkings weglaat), en andersom. Hou ‘n ogie hierop en leer hulle om die konteks te ondersoek voor hulle blindelings voortgaan.
- Vermenigvuldiging en faktorisering werk omgekeerd – die leerders moet hiervan bewus word. Dit maak in elk geval die werk makliker om te bemeester.
- As leerders nie terme en faktore kan onderskei nie, sal hulle nie uitdrukkings behoorlik kan manipuleer nie. As dit nodig blyk, kan hulle meer oefeninge gegee word.
- In die algemeen vind leerders breuke moeilik. Dit is dalk goed om in sulke gevalle met nie–algebraïse breuke te begin om die basis te vestig.
TOETS
1. Vereenvoudig die volgende uitdrukkings deur gelyksoortige terme bymekaar te maak.
1.1 3
a
2 + 3
a
2 – 6
a + 3
a – 4 + 1
1.2 2
y
2 – 1
y + 2
y
2 – 6 + 2
y – 9
1.3 8
x
2 – (5
x + 12
x
2 – 1) +
x – 4
1.4 (3
a –
a
2 ) – [(2
a
2 – 11) – (5
a – 3)]
2. Gee die antwoorde tot die volgende probleme in die eenvoudigste vorm:
2.1 Tel 3
x
2 + 5
x – 1 by
x
2 – 3
x
2.2 Bereken die som van 2
a + 3
b – 5 en 3 + 2
b – 7
a
2.3 Trek 6
a + 7 af van 5
a
2 + 2
a + 2
2.4 Hoeveel is 3
a – 8
b + 3 minder as
a +
b + 2?
3. Vereenvoudig deur vermenigvuldiging en laat antwoord in eenvoudigste vorm:
3.1 (3
x
2 ) × (2
x
3 )
3.2 (
abc ) (
a
2
c ) (2
b
2 )
3.3
abc (
a
2
c + 2
b
2 )
3.4 –3
a (2
a
2 – 5
a )
3.5 (
a – 2
b ) (
a + 2
b )
3.6 (3 –
x
2 ) (2
x
2 + 5)
3.7 (
x – 5
y )
2
3.8 (2 –
b ) (3
a +
c )
Memorandum
1.1 6
a
2 – 3
a – 3
1.2 4
y
2 +
y – 15
1.3 – 4
x
2 – 4
x – 3
1.4 – 3
a
2 + 8
a + 8
2.1 4
x
2 + 2
x – 1
2.2 – 5
a + 5
b – 2
2.3 5
a
2 – 4
a – 5
2.4 – 2
a + 9
b – 1
3.1 6
x
5
3.2 2
a
3
b
3
c
2
3.3
a
3
bc
2 + 2
ab
3
c
3.4 – 6
a
3 + 15
a
2
3.5
a
2 – 4
b
2
3.6 –2
x
4 +
x
2 + 15
3.7
x
2 – 10
xy + 25
y
2
3.8 6
a + 2
c – 3
ab –
bc
TOETS
1. Bepaal die Grootste Gemene Faktor van hierdie drie uitdrukkings: 6
a
2
c
2 en 2
ac
2 en 10
ab
2
c
3 .
2. Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig deur gemene faktore te bepaal:
2.1 12
a
3 + 3
a
4
2.2 –5
xy – 15
x
2
y
2 – 20
y
2.3 6
a
2
c
2 – 2
ac
2 + 10
ab
2
c
3
3. Faktoriseer hierdie verskille van kwadrate volledig:
3.1
a
2 – 4
3.2
3.3
x
4 – 16
y
4
3.4 1 –
a
4
b
4
4. Faktoriseer hierdie uitdrukkings so ver as moontlik:
4.1 3
x
2 – 27
4.2 2
a – 8
ab
2
4.3
a
2 – 5
a – 6
4.4
a
2 + 7
a + 6
5. Vereenvoudig die volgende breuke deur van faktorisering gebruik te maak:
5.1
5.2
5.3
5.4
5.5
5.6
5.7
5.8
Memorandum
1. 2
ac
2
2.1 3
a
3 (4 +
a
2 )
2.2 –5
y (
x + 3
x
2
y + 4)
2.3 2
ac
2 (3
a – 1 + 5
b
2
c )
3.1 (
a + 2) (
a – 2)
3.2
3.3 (
x
2 + 4
y
2 ) (
x + 2
y ) (
x – 2
y )
3.4 (1 +
a
2
b
2 ) (1 +
ab ) (1 –
ab )
4.1 3 (
x + 3) (
x – 3)
4.2 2
a (1 + 4
b ) (1 – 4
b )
4.3 (
a + 1) (
a – 6)
4.4 (
a + 1) (
a + 6)
5.1
5.2 3
y (
x + 1)
5.3
5.4
5.5
5.6
5.7
5.8