<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU/AS 2.2 | ||||
Soek voorbeelde van verskillende soorte houers in tydskrifte en knip dit uit. Sommige voorbeelde van houers word slegs vir ‘n SPESIFIEKE DOEL gebruik, soos ‘n eierhouer, ‘n melkbottel en ‘n gereedskaphouer. Ander houers is vir ALGEMENE GEBRUIK, soos ‘n mandjie of ‘n tas. Plak ten minste vyf voorbeelde van elke tipe houer in die raampies en voltooi die vrae oor elke prentjie.
Vrae:
1. Vir wie/waarvoor word dit gebruik?
2. Waarvan is dit gemaak?
3. Is dit relatief duur of goedkoop?
4. Kan dit herhaaldelik gebruik word of slegs een keer?
5. Is dit voordelig /bio-afbreekbaar vir die omgewing of vergaan dit moeilik en besoedel die omgewing?
6. Is dit duursaam of kan dit maklik breek?
1.
2.
3.
4.
5.
LU/AS 3.2 | ||||
LU/AS 3.2 | ||||
Ontwerpvoorstel
Ontwerp en maak ‘n juwele-kissie wat jy graag sal wil hou.
LU/AS 1.6 | ||||
Skryf die spesifikasies van jou produk deur die volgende vrae te beantwoord:
1. Wat sal dit bevat? / Waarvoor sal dit gemaak word?
2. Watter vorm sal dit hê?
3. Hoe sal dit lyk?
4. Hoe sal die deksel aan die kassie vasgemaak word?
5. Sal dit elke dag gebruik word of slegs vir spesiale geleenthede?
6. Hoe sal die deksel oop en toemaak (sluitmeganisme)?
7. Watter indruk moet die houer maak? (Opwindend, eenvoudig, mooi, elegant, funksioneel)
8. Wat is die mees geskikte materiaal om vir ‘n luukse houer te gebruik?
MAAK/ VERVAARDIGING
LU/AS 1.9 | ||||
Instruksies vir die maak van die kissie.
LU/AS 1.9 | ||||
Voltooi die volgende tabel deur die instruksies deur te lees en al die gereedskap, materiale en aksies onder die korrekte kolom neer te skryf.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?