<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
EVALUERING
LU/AS 1.14 | ||||
Skets die voltooide model/produk in kleur en isometries. Gebruik die 30° ruitenet.
LU/AS 1.14 | ||||
Maak ‘n ortografiese tekening (3 aansigte) van jou voltooide produk. Dui ook die korrekte afmetings (hoogte, lengte, breedte, radius, deursnee van deksel) aan.
Oorhoofse aansig
Vooraansig
Sy-aansig
LU/AS 1.12 | ||||
4 | 3 | 2 | 1 | |
1. Is die stokkies stewig vasgeplak? | ||||
2. Is die stokkies op ‘n kreatiewe wyse vasgeplak? | ||||
3. Is die skarnier doeltreffend? | ||||
4. Is die versiering op die buitekant kreatief? | ||||
5. Is die binnekant netjies met kledingstof versier? | ||||
6. Is die voltooide kissie stewig en stabiel? | ||||
7. Is die verf- en verniswerk deeglik gedoen? | ||||
8. Is die sluitmeganisme netjies en effektief? | ||||
9. Is die produk betyds voltooi? | ||||
10. Wat is die leerder se algemene gesindheid? |
Oorheersende kode: |
4 | 3 | 2 | 1 | |
NAVORSING/ONDERSOEK | ||||
Opdrag 1 A | ||||
Opdrag 1 B en C | ||||
Opdrag 8 | ||||
Opdrag 12 | ||||
Oorheersende kode | ||||
ONTWERP | ||||
Opdrag 5 | ||||
Opdrag 9 | ||||
Oorheersende kode | ||||
VERVAARDIGING/ MAAK | ||||
Opdrag 4 | ||||
Opdrag 4B | ||||
Oorheersende kode | ||||
EVALUERING | ||||
Opdrag 14A | ||||
Opdrag 14B | ||||
Opdrag 15 | ||||
Oorheersende kode |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Tegnologiese Prosesse en VaardighedeDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
ondersoek: |
1.4 tydens ondersoeke ‘n strategie beplan vir die versameling van data en inligting wat die volgende insluit:1.4.3 gebruik soektegnieke;1.4.4 verkry toepaslike data vir spesifieke doeleindes;1.4.5 maak sinvolle opsommings; |
ontwerp: |
1.5 ‘n kort en duidelike stelling of ontwerpopdrag skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk of stelsel met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid; |
1.6 ‘n lys van produk- en ontwerpspesifikasies en –beperkings opstel vir ‘n oplossing vir ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid, gebaseer op sommige van die kernontwerpantwoorde:doel: funksie, wat die produk sal doen;voorkoms: kleur, vorm; |
1.7 minstens twee alternatiewe oplossings genereer en die idees annoteer; |
1.8 moontlike oplossings kies, sinvolle redes vir keuse gee en ‘n gekose idee deur middel van grafika of modelleringstegnieke ontwikkel; |
maak: |
1.9 ‘n plan ontwikkel vir die maak van ‘n produk, met besonderhede oor al die volgende:1.9.1 hulpbronne en hulpmiddels wat nodig is (bv. lyste materiaal, gereedskap, mense, koste);1.9.2 sketse wat die nodige afmetings of hoeveelhede toon;1.9.3 al die stappe wat nodig is vir die maak van die produk; |
1.10 gepaste gereedskap en materiaal kies en gebruik om produkte deur middel van gepaste tegnieke te maak deur verskillende soorte materiaal akkuraat te meet, uit te merk, te knip/sny of te skei, te vorm of te vervorm, te heg, te las of saam te voeg, en af te rond; |
1.11 veilige werkspraktyk gebruik en toon ‘n bewustheid van doeltreffende maniere om materiaal en gereedskap te gebruik; |
evalueer: |
1.12 die produk of stelsel evalueer gebaseer op kriteria wat direk met die ontwerpopdrag en sommige van die spesifikasies en beperkings verband hou, en verbeteringe of wysigings voorstel; |
kommunikeer: |
1.14 idees (in ‘n projekportefeulje) aanbied deur middel van tweedimensionele of driedimensionele sketse, stroombaandiagramme of stelseldiagramme wat die meeste van die volgende kenmerke insluit:1.14.2 afmetings. |
LU 2 |
TEGNOLOGIESE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas. |
verwerking:2.2 kennis en begrip toon van hoe stowwe/materiaal verwerk kan word om eienskappe te verander of te verbeter (bv. sterkte, brandbestandheid, waterdigtheid, smaak, volume, tekstuur |
LU 3 |
TEGNOLOGIE, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWINGDie leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap, tegnologie, die samelewing en die omgewing oor tyd heen te toon. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
impak van tegnologie: |
3.2 redes verskaf waarom tegnologiese produkte ‘n positiewe en ‘n negatiewe uitwerking op mense se lewensgehalte het. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?