<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Vul drie potte met verskillende soorte grond:
- seesand of bousand;
- los rooisand met ‘n paar klippies in;
- donkerbruin of swart grond (potplantgrond).
Datum ________
Seesand / Bousand | Los rooi sand | Potplantgrond |
Na een week - Datum _________
Hoe lyk jou plante nou?
Seesand / Bousand | Los rooi sand | Potplantgrond |
Seesand | Los rooi sand | Potplantgrond |
Leeruitkomstes(LUs) |
natuurwetenskapLU1 |
WETENSKAPLIKE ONDERSOEKEDie leerder kan met vertroue reageer oor natuurverskynsels en kan verhoudinge ondersoek en probleme oplos in die wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskontekste. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ( Beplan ) -– ‘n ondersoek onafhanklik kan beplan;1.2 ( Doen ) -– onafhanklik of as deel van ‘n groep aan ‘n beplande aktiwiteit deelneem;1.3 ( Terugskou ) -– wys en verduidelik wat bedoel was en hoe dit gedoen is. |
kuns en kultuurLu 3 |
DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder kan persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele en groepdeelname aan Kuns- en Kultuuraktiwiteite toon. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 ( Dans ) – vry en gemaklik deur ruimte binne- sowel as buitekant beweeg, terwyl hy/sy reageer op fisiese, verbale en klankseine waarop onderling ooreengekom is;3.4 ( Musiek ) – ‘n ritme deur liggaamsperkussie uitbeeld of op ‘n slaginstrument speel om liedjies wat saamgesing word, te begelei. |
kuns en kultuurLu 4 |
UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIEDie leerder kan veelvuldige vorme van kommunikasie en uitdrukking in kuns en kultuur ontleed en gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.4 ( Musiek ) – meganiese en natuurlike klanke naboots om byklanke te skep;4.5 ( Visuele kuns ) – patrone en teksture uit die onmiddellike en beboude omgewing ondersoek, ervaar en skeppend oordra. |
Die meeste bome ontwikkel uit sade. Die bome dra vrugte en die saad is in die vrugte.
Soek voorbeelde van verskillende soorte vrugte wat aan bome groei. Kyk na die vorm en tekstuur van die verskillende vrugte. Sny hulle in die helfte deur en laat die leerders die vrugte en die sade teken. Vestig hulle aandag op die verskille in die sade en laat hulle dit in hulle tekeninge aandui (K+K 4.5).
Versamel die sade en laat dit droog word. Laat die leerders slaginstrumente daarvan maak, bv. deur dit in te ryg as ‘n rammelaar of dit in ‘n houer te sit en as skudinstrumente te gebruik. Hulle kan hulle eie patrone en ritme skep of daarmee die tyd uittik van musiek wat aan hulle voorgespeel word of van liedjies wat hulle saamsing. Hulle kan dit ook gebruik om geluide in die natuur of meganiese geluide (soos in die fabriek) na te boots (K+K 3.4; 4.4).
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 2' conversation and receive update notifications?