-
Home
- Aardrykskunde graad 7
- Kwartaal 4
- Die lees, ontleding en vertolking
Sosiale wetenskappe: aardrykskunde
Graad 7
Kaartwerk
Module 11
Die lees, ontleding en vertolking van vertikale lugfoto’s en ortofotokaarte
- Voordat van julle verwag kan word om vertikale lugfoto’s en ortofotokaarte verder te interpreteer, het julle heelwat meer inligting hieroor nodig.
‘n
Vertikale lugfoto van ‘n gebied word vanuit ‘n vliegtuig reg van bo-af geneem.
Voordele
- Die meeste voorwerpe is sigbaar;
- Die uitleg van paaie en spoorlyne is duidelik sigbaar;
- Hoë bome, berge en geboue word maklik herken aan die skaduwees wat hulle gooi.
Nadele
- Die beeld wat jy sien, is van bo-af en dus ongewoon vir die mens. Dis ‘n ongewone gesigshoek wat baie oefening, kennis en ondervinding vereis om te kan lees.
- Dit is in swart en wit en kan verwarrend wees.
-
Vertikale lugfoto’s word as basis gebruik wanneer topografiese kaarte geteken word. Inligting van die lugfoto word deur kartograwe (mense wat opgelei is om akkurate kaarte te teken) oorgedra op papier deur gebruik te maak van die internasionale simboolsleutel en kleure waarvan julle reeds geleer het.
- Vandag is
ortofotokaarte baie gewild vir kaartbestudering. Die eienskappe van die 1:50 000 topografiese kaart en dié van die vertikale lugfoto word gekombineer om ‘n ortofotokaart te teken.
‘n Ortofotokaart is dus ‘n vertikale lugfoto op ‘n laer vlak van 1:10 000, waarop kontoerlyne ingeteken is .
- Kontoer-tussenruimtes van 5 meter word gebruik sodat baie fyn detail sigbaar is. Selfs sekere plekname, spoorlyne, paaie, ens., word op die foto gedruk. ‘n Mens kan dus die voorwerpe makliker identifiseer. Kaarte en foto’s het dus elkeen hulle besondere kenmerke, voordele en nadele. ‘n Mens kan eintlik net ‘n duidelike voorstelling van ‘n landskap vorm wanneer jy ‘n topografiese kaart en ‘n foto saam bestudeer.
- ‘n
Topografiese kaart is ‘n voorstelling van die aardoppervlakte volgens skaal en aan die hand van ‘n simboolsleutel. Dit gee ‘n duidelike, vereenvoudigde beeld waarop slegs bepaalde kenmerke getoon word. ‘n Topografiese kaart is dus nie altyd heeltemal akkuraat nie en kan ook verouderd wees.
- ‘n Vertikale lugfoto en ortofotokaart is wonderlike hulpmiddels as dit saam met ‘n topografiese kaart gebruik word. Alleenlik dan kan noukeurige kaart- en fotolesings gedoen word.
1. Hoe kyk ‘n mens na ‘n vertikale lugfoto of ortofotokaart?
As die skaal van die lugfoto bereken is, kan die lengte van voorwerpe bepaal word en afstand en oppervlaktes kan bereken word. ‘n Roostervormige dorpsnedersetting se oppervlakte kan byvoorbeeld so bepaal word.
-
Mensgemaakte verskynsels is oor die algemeen reëlmatig. Dink hier maar aan geboue, omgeploegde landerye, paaie, spoorlyne en damwalle.
Natuurlike voorwerpe en verskynsels is weer onreëlmatig, soos berge, riviere, woude en grasvelde.
-
Paaie is breë, liggrys lyne op ‘n foto. Nasionale paaie is gewoonlik reguit en sonder skerp draaie. Sekondêre paaie vertoon smaller en vertoon skerp draaie. Spoorlyne vertoon as smal, donkerder grys lyne met egalige draaie. Paaie sluit dikwels reghoekig bymekaar aan, terwyl spoorlyne geleidelik ineen loop.
-
Riviere is breë, donkergrys lyne, met kurwes en draaie soos die rivier deur ‘n area kronkel en sytakke by die hoofstroom aansluit. Die V-vorm van ‘n sytak-aansluiting wys ALTYD stroom-af en so kan die vloeirigting bepaal word.
- Die tint of skakering van voorwerpe
Questions & Answers
what is defense mechanism
what is defense mechanisms
Chinaza
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
what does preconceived mean
How can I develope my cognitive domain
why is communication effective
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
interpersonal relationships
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Source:
OpenStax, Aardrykskunde graad 7. OpenStax CNX. Sep 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11020/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.