<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Plantegroei
Vervoerstelsels
Boerdery
Nedersettings
VELDWAARNEMING
L igging:
P robleem::
H ulpmiddels gebruik in ondersoek:
B evinding:
V oorstel om probleem op te los:
N ame van groeplede:
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEKDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ‘n verskeidenheid aardrykskundige en omgewingsbronne relevant vir ‘n ondersoek identifiseer [vind bronne]; |
1.2 inligting relevant vir die ondersoek uit eenvoudige grafieke, kaarte en statistiese bronne organiseer en interpreteer [werk met bronne]; |
1.3 afstande op aardbolle, atlasse en kaarte meet deur lynskale te gebruik [werk met bronne]; |
1.4 plaaslike kaarte en/of ortofotokaarte gebruik om ligging te bepaal en die vraagstuk en die konteks daarvan te ondersoek (vergelyk met veldwaarnemings) [werk met bronne]; |
1.5 inligting gebruik om antwoorde, alternatiewe en moontlike oplossings voor te stel [die vraag beantwoord]; |
1.6. verslag doen oor die ondersoek deur bewyse uit die bronne te gebruik, insluitend kaarte, diagramme en grafika; waar moontlik, rekenaars in die aanbieding gebruik [die antwoord oordra]. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 7' conversation and receive update notifications?