<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Verdeel in julle groepe. Elke groep moet ‘n advertensie ontwerp vir kos, ‘n lekker, ‘n koekie, skyfies, koeldrank, ensovoorts. Julle kan self besluit wat julle wil adverteer. Dis ‘n nuwe produk en julle moet in die advertensie met behulp van byvoeglike naamwoorde beskryf hoe goed en lekker die produk is. Die byvoeglike naamwoorde moet in die vergelykende (of tweede) trap gebruik word. Hier is ‘n voorbeeld:
Gebruik van die byvoeglike naamwoorde in die onderstaande oefening as julle wil. Voltooi die trappies hieronder.
heerlik | heerlikste | |
lekkerder as | ||
groter as | ||
gesonder as | ||
varser as | ||
brosser as | ||
dikker as | ||
smaakliker as | ||
sappiger as | ||
goed |
Kom ons verfris weer julle geheues oor TRAPPE VAN VERGELYKING.
EEN KLINKER | EEN KLINKER + ’g’ | |||||
d i k | dik ker as | dik ste | s a g | sag ter as | sag ste | |
d u n | dun ner as | dun ste | l i g | lig ter as | lig ste | |
v e t | vet ter as | vet ste | sl e g | sleg ter as | sleg ste | |
KLINKERS | DUBBELE KLINKERS + ‘g’ | |||||
sk oo n | skon er as | skoon ste | l aa g | l aer as | laag ste | |
l aa t | lat er as | laat ste | l ee g | l eër as | leeg ste | |
g ee l | gel er as | geel ste | h oo g | h oër as | hoog ste | |
dr oo g | dr oër as | droog ste | ||||
DUBBELE KLINKERS OF KONSONANTE | ||||||
m oe g | m oeër as | moeg ste | ||||
vr oe g | vr oeër as | vroeg ste | ||||
v ui l | vuil er as | vuil ste | ||||
k oe l | koel er as | koel ste | DUBBELE KLINKERS + ’d’ | |||
k ou d | kou er as | koud ste | ||||
br ee d | bre ër as | breed ste | ||||
WOORDE EINDIGENDE OP ‘r’ | ou d | ou er as | oud ste | |||
ver | ver der | ver ste | ||||
lekker | lekker der as | lekker ste | WOORDE EINDIGENDE OP ‘s’ | |||
lo s | los ser as | los ste | ||||
boo s | bo ser as | boos ste | ||||
EEN KLINKER + ‘f’ | fluk s | fluk ser as | fluk ste | |||
grof | gro wwer as | grof ste | ||||
laf | la wwer as | laf ste | EEN KLINKER + ‘nk’ | |||
muf | mu wwer as | muf ste | l a nk | l a ng er as | l a ngste | |
j o nk | j o ng er as | j o ngste | ||||
DUBBELE KLINKER ‘f’ | UITSONDERINGS | |||||
d oo f | do wer as | doof ste | goed | beter as | beste | |
br aa f | bra wer as | braaf ste | baie | meer as | meeste | |
g aa f | ga wer as | gaaf ste | bietjie | minder as | minste | |
kwaad | kwater | kwaadste | ||||
nuut | nuwer | nuuste |
Voltooi nou die volgende oefening deur die regte vorm van die woorde tussen hakies te skryf.
Die man is _____________as sy broer.
Is kool ______________as brokkoli?
Die brood is die___________-wat ek nog geëet het.
Die Franse brood is ___________-as die gewone brood.
Draf maak jou______________as om te stap.
Dis _________ om vars vrugte te eet as om ingemaakte vrugte te eet.
Water is die_________vloeistof om te drink.
Sjokolade maak mens ____________ as brood.
Die _____________mense kan brood bekostig.
‘n Mens eet ontbyt baie________________as middagete.
LU 6.5.3 |
Ons het nou gelees, gesels en geskryf oor kos, gesonde en ongesonde eetgewoontes. Tog is daar wêreldwyd baie mense wat min of glad nie kos het om te eet nie.
Die onderstaande leesstuk vertel julle meer van hongersnood en die oorsake daarvan. Luister terwyl julle opvoeder dit hardop voorlees. Daarna kan jy en ‘n maat dit vir mekaar hardop voorlees.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 7' conversation and receive update notifications?