<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Daar is nog ‘n hele paar ander dieetafwykings soos byvoorbeeld:
Dié siektes se oorsake kan fisies óf emosioneel wees.
Kies enige van die bogenoemde siektes of afwykings en doen navorsing daaroor in die biblioteek of selfs op die internet. Julle kan kies of julle individueel, in pare of groepe wil werk.
Die mondeling moet oudiovisueel aangebied word. Jy moet dit dus aanbied sodat jou maats meer oor die onderwerp hoor én sien . Hier is ‘n paar voorstelle:
Jy moet meer oor die volgende sê en dit toelig met visuele hulpmiddels:
Ken julle enige van die volgende skokkende feite?
Hou ‘n klasbespreking om te besluit of julle as klas enige verskil aan hierdie tragiese feite kan maak.
Assessering
LU 3 |
LEES EN KYKDie leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 lees ‘n teks (fiksie of nie-fiksie): |
3.1.1 identifiseer doel, teikengroep en konteks; |
3.4 lees vir inligting: |
3.4.1 volg feitelike tekste (soos ‘n beskrywing van die proses om papier te maak). |
3.7 lees vir genot: |
3.7.5 los woordraaisels op (soos blokkiesraaisels). |
LU 6 |
TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
6.1 hersien grammatika wat in die vorige grade gedek is; |
6.2 spel bekende woorde korrek: |
6.2.2 woorde met enkel- en dubbelvokale en -konsonante (soos: boom, bome; pen, penne); |
6.2.4 algemene afkortings (soos: mnr., mev., me., mej., afkortings vir maande en dae); |
6.3 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om mondelings en skriftelik te kommunikeer: |
6.3.14 leestekens (punt, komma, vraagteken, uitroepteken, aanhalingstekens). |
Memorandum
2.
(1) maerder
(2) slegter
(3) varsste
(4) langer
(5) moeër
(6) beter
(7) beste
(8) vetter
(9) meeste
(10) vroeër
4.(1)
(a) tekort
(b) ondervoeding
(c) drie
(d) weer
(2)
(a) Gedurende droogtes reën dit te min.
(b) Vloede laat gesaaides wegspoel.
(3) oorlog, saai, oes, gevegte
(4)
(a) Kos is baie duur en hulle het nie genoeg geld nie.
(b) Die voedsel word uitgevoer.
(5)
(a) ryk
(b) Afrika
5.
.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 7' conversation and receive update notifications?