<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 5 × 7 = 35
1.2 1 × b = opp.
Het julle al ooit nuwe teëls of matte in jul huis laat lê? Watter kennis moet jy omtrent ‘n vertrek hê voordat jy so-iets kan laat doen?
1. Hier is die vloerplan van die Vissers se kombuis. Mev. Visser gaan nuwe teëls laat lê. Die teëls is elk 1 m breed en 1 m lank.
1.1 Hoeveel teëls het sy nodig om die vloer te bedek?
_____________________________________________________________________
1.2 How did you calculate this? Can you explain this in one or two clear number sentences?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
ONTHOU:
Hoe het jy dit bereken? Kan jy dit dalk in een of twee duidelike getalsinne uiteensit?
Jy het so pas die oppervlakte van mev. Visser se kombuisvloer bereken.
1.3 Kan jy dalk ’n formule neerskryf vir die berekening van so ’n reëlmatige vorm se oppervlak?
Oppervlakte: ____________________________________________________
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder by benadering ondersoek en bepaal (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span):
4.8.2: oppervlakte van veelhoeke (m.b.v. vierkantroosters) ten einde reëls vir die berekening van oppervlakte van vierkante en reghoeke te ontwikkel.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?