<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Susan = 3,48
Lala = 3,4
Lauren = 3,2
Anna = 3,12
2. Susan: (2,32 + 3,48 + 3,02 + 2,9) ÷ 4 = 2,93 (2,9 m)
Lala: (3,2 + 3,04 + 2,86 + 3,4) ÷ 4 = 3,125 (3,1 m)
Lauren: (2,88 + 2,96 + 3,06 + 3,2) ÷ 4 = 3,025 (3 m)
Anna: (3,02 + 2,94 + 2,84 + 3,12) ÷ 4 = 2,98 (3 m)
3. (12,95 km + 14,73 km + 8,94 km + 13,8 km + 6,86 km) ÷ 5
= 11,456 km (11,5 km)
4. 11,5 km
Dit is belangrik dat ons gemiddeldes moet kan uitwerk, omdat ons dit baie in die alledaagse lewe gebruik. Dink maar aan die gemiddelde reënval per maand, die gemiddelde temperatuur vir jul dorp in ‘n sekere seisoen, jul klasgemiddeld, ens.
1. Kyk goed na die volgende en skryf dan die beste sprong van elke atleet neer:
By ‘n atletiekbyeenkoms het vier atlete aan die verspring vir dogters 0/13 deelgeneem. Elkeen het vier spronge voltooi.
Naam | Sprong 1 m | Sprong 2 m | Sprong 3 m | Sprong 4 m | Beste Sprong m |
Susan | 2,32 | 3,48 | 3,02 | 2,9 | ____________ |
Lala | 3,2 | 3,04 | 2,86 | 3,4 | ____________ |
Lauren | 2,88 | 2,96 | 3,06 | 3,2 | ____________ |
Anna | 3,02 | 2,94 | 2,84 | 3,12 | ____________ |
Gemiddelde afstand
In Susan se geval sal dit soos volg bereken word:
= 2,93 m (afgerond tot eerste desimaal: 2,9 m )
2. Gebruik nou hierdie formule en bepaal, volgens die vier atlete se gemiddeldes, wie oor die algemeen die beste gevaar het in die verspring vir 0/13-dogters (afgerond tot die eerste desimaal).
_____________________________________________________________________

3. Bereken die gemiddelde afstand wat Johan per dag draf, indien hy van Maandag tot Vrydag die volgende afstande geoefen het:
Ma. 12,95 km; Di. 14,73 km; Wo. 8,94 km; Do. 13,8 km; Vry. 6,86 km.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
4. Rond jou antwoord af tot die eerste desimaal.
_____________________________________________________________________
TYD VIR SELFASSESSERING
In Leereenheid 1 het ons deeglik na sekere aspekte van meting gekyk. Voordat ons met Leereenheid 2 kan begin, moet ons eers weet of daar sekere haakplekke is, met ander woorde of daar iets is wat jy nog steeds nie verstaan nie. Wys vir ons hoe jy voel oor die werk wat afgehandel is deur die gesiggie wat waar is van jou, netjies in te kleur.
KRITERIA
Ek weet wat omtrek beteken. | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan ‘n formule vir die omtrek van ‘n reghoek neerskryf. (LU 4.58) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan die omtrek van die volgende figure bepaal: | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Vierkant (LU 4.8) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Pentagoon (LU 4.8) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Heksagoon (LU 4.8) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Oktogoon (LU 4.8) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan die omtrek van ‘n onreëlmatige figuur bepaal. (LU 4.8) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan meter na millimeter herlei en andersom. (LU 4.5) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan meter na sentimeter herlei en andersom. (LU 4.5) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan kilometer na meter herlei en andersom. (LU 4.5) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan afstande volgens skaal bepaal. (LU 1.6) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Ek kan die gemiddelde afstand bereken. (LU 1.6) | Glad nie | Redelik | Goed | Uitstekend |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos in konteks, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder soos:
1.6.2: meting in konteks van Natuurwetenskappe en Tegnologie.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?