<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Vervaardiging
Volgorde van vervaardiging van met behulp van ‘n
eenvoudige prosesvloeidiagram.
‘n Prosesvloeidiagram se funksies is:
Elke soort aktiwiteit word deur ‘n raam / blok met ‘n bepaalde fatsoen voorgestel.
Skryf die verskillende stappe neer deur die aksie, materiaal en gereedskap wat daarvoor gebruik is saam te voeg in ‘n sin. Skryf slegs een werkwoord per sin.
Begin / Eindblok
Prosesblok
Beslissingsblok
Ja/Nee
Leerder 3:
Instruksies vir die maak van die houer
Monteer die elektriese stroombaan in die houer. Maak gaatjies aan die een sy van die houer vir die konneksies.
Vervaardiging van deksel deur Leerder 1:
Assessering van vervaardiging | Ja | Nee |
1. Die finale voorkoms is soos die gekose ontwerp. | ||
2. Die naam , vrae en antwoorde is in gedrukte / stensil-vorm. | ||
3. Die openinge vir die ligbron en gonser is netjies toegeplak met sellofaan en deurskynende kleeflint. | ||
4. Die naam, vrae en antwoorde is netjies en deeglik vasgeplak of geskryf op potloodlyntjies wat na die tyd uitgevee word. | ||
5. Die twintig spleetspelde / drukspykers of skroewe is deeglik aan die een kleur geleidingsdrade gesoldeer. | ||
6. Die deksel pas stewig oor die onderste deel. | ||
7. Die gate vir die geleidingsdrade stem ooreen met dié van die bodem. | ||
8. Elke geleidingsdraad verbind ‘n vraag met die korrekte antwoord en die spleetspelde raak nie aan mekaar nie. | ||
9. Die deksel se knip, keep, vou en die flappe se plakwerk is netjies gedoen. | ||
10. Die deksel het ‘n netjiese, stewige vorm. |
4 | 3 | 2 | 1 |
8 tot 10 Ja’s | 5 tot 7½ Ja’s | 3 tot 4½ Ja’s | ½ tot 2½ Ja’s |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?