<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Vervaardiging van elektroniese stroombaan deur Leerder 2:
Assessering van vervaardiging | Ja | Nee |
1. Die elektriese stroombaan lyk net soos die ontwerp. | ||
2. Al die komponente is deeglik vasgeskroef aan die sagtebord. | ||
3. Sagtebord pas netjies in die houer. | ||
4. Al die skroefies is oor die algemeen plat ingedraai. | ||
5. Die geleidingsdrade is korrek met die konnektor verbind. | ||
6. Die drade wat die verskillende komponente verbind, is die korrekte lengte. | ||
7. Die swart drade wat na buite gaan, is lank genoeg om die verste bewerking en antwoord te bereik. | ||
8. Die batteryhouer is netjies uit Perspex gemaak. | ||
9. Die rooi draad verbind die battery met die gonser en lig en die swart draad loop vanaf die gonser en lig terug na die battery. | ||
10. Die stroombaan werk. |
4 | 3 | 2 | 1 |
8 tot 10 Ja’s. | 5 tot 7½ Ja’s | 3 tot 4½ Ja’s | ½ tot 2½ Ja’s |
Vervaardiging van houer van stroombaan deur Leerder 3:
Assessering van vervaardiging | Ja | Nee |
1. Bodem is 205 by 155. | ||
2. Tesselasiepatroon is netjies voltooi soos die finale ontwerp. /. | ||
3. Tesselasiepatroon is simmetries geteken. | ||
4. Templaat is netjies uitgeknip.. | ||
5. Die keepwerk op die voulyne is netjies gedoen. | ||
6. Die kartondosie het ‘n stewige vorm.. | ||
7. Flappe is deeglik en netjies vasgeplak. | ||
8. Al die sye het dieselfde hoogte. | ||
9. Flappe is almal dieselfde grootte.. | ||
10. Twee gate vir die geleidingsdrade is langs die een sy van die boksie gemaak. |
4 | 3 | 2 | 1 |
9 tot 10 Ja’s. | 5 tot 8½ Ja’s | 3 tot 4½ Ja’s | ½ tot 2½ Ja’s |
Evaluering
Produk: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
(Maak ‘n kringetjie om die nommer.)
Name van evalueerders:
Groepassessering: Toets ‘n produk (Verskaf ook redes, asb.)
Evaluering
Skets van die voltooide model / produk (versterking deur kleur, in isometries, skaduwing, skadu en byskrifte)
Buitekant
Binnekant (plan / oorhoofse aansig)
Opvoeder se assessering van produk
1 | 2 | 3 | 4 | |
Visuele effek | ||||
Ouditiewe effek | ||||
Netheid van houer | ||||
Skoonheid en gehalte van vakmanskap | ||||
Effektiewe en suksesvolle oplossing van die probleem | ||||
Oorspronklikheid | ||||
Produk betyds voltooi | ||||
Bewys dat in ‘n groep gewerk is |
Kontrolelys vir die binnekant (plan / oorhoofse aansig) van die finale produk (elektriese stroombaan)
Ja | ? | Nee | |
1. Al die komponente is geteken (gonser, gloeilamphouer, gloeilamp, konnektor/s, batteryhouer, weerstand, battery) | |||
2. Al die komponente is netjies geteken. | |||
3. Kleur is sinvol gebruik. | |||
4. Grootte van isoleerbord is aangedui. | |||
5. Geleidingsdrade in rooi is korrek. | |||
6. Geleidingsdrade in swart is korrek. | |||
7. Geleidingsdrade deur konnektors is korrek. | |||
8. Geleidingsdrade se eindpunte het konneksies aan. | |||
9. Byskrifte is volledig by ten minste tien komponente. | |||
10. Byskrifte is in drukskrif en horisontaal. | |||
11. Alle woorde is korrek gespel. |
4 | 3 | 2 | 1 |
9 tot 11 Ja’s | 6 tot 8,5 Ja’s | 3 tot 5,5 Ja’s | 1 tot 2,5 Ja’s |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?