<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Kies die korrekte woorde in die raampie om die sinne te voltooi:
Ek | Jy | Hulle | Hy | Sy | Ons | Julle |
My naam is Anna. _ is nie ‘n morsjors nie.
Sy naam is Ben. _ is nie ‘n morsjors nie.
Ek en my maats maak die speelgrond skoon. _ is nie morsjorse nie.
“Hallo John. Ek sien jy tel jou papiere op. _ is nie ‘n morsjors nie.”
Haar naam is Marie. _ is nie ‘n morsjors nie.
Jy en jou maats moet skoonmaak. _ is nie morsjorse nie.
Hy en sy maats maak die speelgrond skoon. _ is nie morsjorse nie.
ONTHOU OOK:
Ek gooi my papiere in die vullisdrom. |
Jy gooi jou papiere in die vullisdrom. |
Hy gooi sy papiere in die vullisdrom. |
Sy gooi haar papiere in die vullisdrom. |
Hulle gooi hulle papiere in die vullisdrom. |
Julle gooi julle papiere in die vullisdrom. |
Skryf die sinne korrek neer deur die gepaste voornaamwoorde in te vul:
EkJySyHyOnsJulleHulle | gooi | _______ | papiereskilleblikkiesbottelskoeranteleë houersleë sakke | in die vullisdrom. |
ONTHOU ook:
ek | my | myne |
jou | jou | joune |
hy | sy | syne |
sy | haar | hare |
ons | ons | ons s’n |
julle | julle | julle s’n |
hulle | hulle | hulle s’n |
Vul die regte woorde in:
Dit is my leë blikkie. Die leë blikkie is _ .
Dit is jou piesangskil. Die piesangskil is _ .
Dit is haar leë boksie. Die leë boksie is _ .
Dit is sy leë bottel. Die leë bottel is _ .
Dit is ons ou koerante. Die ou koerante is _ _.
Dit is julle ou sakke. Die ou sakke is _ _.
Dit is hulle papiere. Die papiere is _ _.
[LU 6.2.8]
KLASPROJEK: Gebruik rommel en maak iets.
Verdeel in vyf groepe. Elke groep moet iets van rommel maak. Bring al die ou rommel klas toe, bv. enige leë blikke, bottels, boksies, sakkies, stukke tou, ou wol, ens.
Kyk na die voorbeelde en besluit wat julle groep gaan maak.
As ‘n groep moet julle instruksies saamstel om aan die ander groepe mondelings te gee.
Hoe goed het ons groep gevaar? | |
Name van groeplede: | Waaroor het die projek gehandel? |
Hoe goed het ons die opdrag gedeel? | Hoeveel het ons by mekaar geleer? |
Hoe goed het ons mekaar gehelp? | Hoe goed was ons eindresultaat? |
Hoe duidelik was ons instruksies? | |
Wanneer julle ‘n entrepreneursdag of verkoping by die skool het, kan julle hierdie items verkoop!
‘n Liedjie
Hierdie is ‘n baie bekende Afrikaanse volkswysie. Probeer die liedjie as ‘n klas saamsing.
Werk nou in groepe en skryf woorde vir enige bekende wysie. Die woorde moet ‘n boodskap oordra aan ander maats in die skool om hul omgewing netjies en skoon te hou. Julle kan byklanke en instrumente gebruik as julle die “liedjies” vir die ander groepe sing. Dalk het jy ‘n musiekinstrument van rommel gemaak.
[LU 2.4.2; 4.3.2]
Assessering
LU 2
PRAAT
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
2.1 voer interaksie in sy/haar addisionele taal:
2.1.2 neem deel aan ‘n gesprek oor ‘n bekende onderwerp;
2.1.3 lug mening en gee ‘n rede daarvoor;
2.1.4 druk gevoelens uit;
2.2 tree op kultureel gepaste maniere op:
2.2.1 rolspeel bekende situasies met gepaste taal en gebare;
2.3 gebruik die addisionele taal om inligting oor te dra:
2.3.4 beskryf die funksie van iets (soos waarvoor ‘n alledaagse stuk gereedskap gebruik word);
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?