<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1.1 Onwaar
1.2 Waar
1.3 Onwaar
1.4 Onwaar
1.5 Waar
1.6 Waar
1.7 Waar
1.8 Onwaar
1.9 Onwaar
1.10 Waar
1. Deel in groepe van vier. Julle het slegs een minuut tyd om te sê of die volgende waar of onwaar is. Jul opvoeder sal daarna die korrekte antwoorde verskaf.
1.1 0,1<0,02
1.2 1>0,99
1.3 0,4<0,06
1.4 0,3<0,30
1.5 0,7>0,071
1.6 1,04 = 1,040
1.7 0,49<0,5
1.8 0,042>0,42
1.9 0,057<0,13
1.10 3,8 = 3,800
Dit is belangrik dat jy goed vertroud en gemaklik sal wees met die voorafgaande werk. Wys vir ons hoe jy daaroor voel deur jouself op ‘n skaal van 1 – 4 te beoordeel. Lees die kriteria en trek net ‘n kring om die toepaslike syfer:
2 = redelik goed3 = baie goed
4 = uitstekend
KRITERIA | KODE | |||
Ek kon die korrekte antwoord vind op bl. 27. | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan sê wat die waarde van ‘n onderstreepte syfer in ‘n getal is. | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan breuke as desimale breuke skryf. | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan desimale getalle in uitgebreide notasie skryf. | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan aflesings op ‘n getallelyn korrek neerskryf. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan desimale breuke as gewone breuke skryf. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan my sakrekenaar programmeer om in desimale intervalle te tel. (LU 1.10) | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan korrek vorentoe tel met desimale intervalle. (LU 1.1) | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan korrek terug tel met desimale intervalle. (LU 1.1) | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek kan breuke korrek met mekaar vergelyk en die korrekte verwantskapstekens invul. | 1 | 2 | 3 | 4 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.3: die volgende getalle voorstel en herken sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
1.3.2 desimale breuke tot minstens twee desimale plekke.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?