<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
1.1 0,0009 ; 0,01 ; 0,011 ; 0,021
1.2 0,024 ; 0,023 ; 0,022 ;
1.3 0,75 ; 1 ; 1,25 ; 1,5
1.4 0,015 ; 0,02 ; 0,025 ; 0,03
1.5 4,25 ; 4 ; 3,75 ; 3,5
1.6 2,65 ; 2,475 ; 2,3 ; 2,125
1. Kyk goed na die volgende getalle. Spreek elkeen hardop uit. Kyk dan of jy die patroon kan raaksien. As jy kan, voltooi die getallepatrone skriftelik sonder ‘n sakrekenaar. As jy sukkel, vra jou opvoeder om te help;
1.1 0,007; 0,008; ....................; ....................; ....................; ....................
1.3 0,25; 0,5; ....................; ....................; ....................; ....................
1.4 0,005; 0,010; ....................; ....................; ....................; ....................
1.5 4,75; 4,5; ....................; ....................; ....................; ....................
1.6 3; 2,825; ....................; ....................; ....................; ....................
2. Kontroleer jou antwoorde met ‘n sakrekenaar.
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.1: numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende:
2.1.2 nie beperk tot reekse met ‘n konstante verskil of verhouding nie.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?