<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Skryf dit neer.
Skryf ‘n briefie aan mnr. Sakke-vol-geld om vir hom dankie te sê vir die mooi gedagte. Sê vir hom hoe opgewonde julle is en wat julle alles graag in die park wil hê.
(Laat jou groep besluit)
5. Koning Koning mag ek reis?
Leeruitkomstes(LUs) |
LEWENSORIËNTERING |
LU 2 |
SOSIALE ONTWIKKELING :Die leerder kan begrip van en ‘n verbintenis tot konstitusionele regte en verantwoordelikhede toon, asook sensitiwiteit vir verskillende kulture en godsdienste. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 kinders se regte en verantwoordelikhede kan bespreek en deelneem aan ‘n klasstemming.2.4 identifiseer waardes en morele oortuigings uit ’n verskeidenheid Suid-Afrikaanse kulture. |
LU 4 |
FISIESE ONTWIKKELING EN BEWEGING :Die leerder kan begrip toon vir en deelneem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 individueel en saam met ‘n maat deelneem aan verskeie inheemse buitelugspeletjies met eenvoudige reëls;4.2 aan aktiwiteite deelneem om kontrole, koördinasie en balans in basiese lokomotoriese, oplig- en draaivaardighede te ontwikkel met apparaat;4.3 ekspressiewe bewegings of patrone ritmies uitvoer deur verskeie stimuli te gebruik;4.4 aan gestruktureerde aktiwiteite deelneem deur van apparaat gebruik te maak. |
SOSIALE WETENSKAPLU 1 |
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEKDie leerder kan ondersoekvaardighede gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en prosesse te ondersoek |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.2 belangrike kenmerke van plekke in die plaaslike konteks kan identifiseer en beskryf (beantwoord die vraag). |
GESKIEDENIS LU 1 |
HISTORIESE INTERPRETASIE Die leerder kan aspekte van geskiedenis interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.3 kies en praat oor ‘n onderwerp wat die verlede verteenwoordig, bv. Speletjies uit vroeër tyd. |
TEGNOLOGIELU 1 |
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder kan tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toepas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.3 ( Ontwerp ) – gepaste materiaal of stowwe om produkte te maak kan kies en maniere voorstel hoe dit gebruik kan word om ‘n probleem, behoefte of geleentheid te bevredig. |
KUNS EN KULTUURLU 1 |
SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDINGDie leerder kan werk skep, dit interpreteer en aanbied in elk van die verskillende kunsvorms – Dans, Drama, Musiek en Visuele Kunste. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ( Dans ) – die agt lokomotoriese bewegings (stap, hardloop, touspring, hop, oorspring, spring, galop, gly) kan demonstreer terwyl daar vorentoe, sywaarts, agteruit, diagonaal en draaiend beweeg word.1.10 ( Oorkoepelend ) – reageer op stories, speletjies, prente, gedigte enkulturele ervarings uit die onmiddellikeomgewing as stimuli vir voorstelling in enigekunsvorm. |
LU 3 |
DEELNAME EN SAMEWERKINGDie leerder kan persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele en groepdeelname in Kuns en Kultuuraktiwiteite demonstreer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.5 vrymoedig betrokkenheid tydens die beplanning van gesamentlike kunswerke toon. |
EBWLU 1 |
EKONOMIESE KRINGLOOPDie leerder kan kennis en begrip van die ekonomiese siklus in die oplossing van die ekonomiese probleem toon. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 die rol van huishoudings as belangrike deelnemers aan die vervaardiging en verbruik van goedere en dienste kan verduidelik;1.2 kan verduidelik dat behoeftes en begeertes onbeperk en veranderlik kan wees en deur maats, die media en die ontwikkeling van nuwe produkte en dienste deur sakeondernemings beïnvloed word. |
NATUURWETENSKAPLU 1 |
WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder reageer met selfvertroue en weetgierigheid oor natuurlike verskynsels, en ondersoek verhoudings en los probleme op binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 (
Beplan ) – materiale gebruik wat deur die groep uitgesoek is om die groep se plan te kommunikeer, bv.
|
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 2' conversation and receive update notifications?