<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Leeruitkomstes(LUs) |
LEWENSORIËNTERING |
LU 1 |
BEVORDERING VAN GESONDHEIDDie leerder kan ingeligte besluit neem oor persoonlike, gemeenskaps- en omgewingsgesondheid. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.2 voorstelle kan maak en maniere ondersoek om die huis- en skoolomgewing veiliger te maak. |
LU 3 |
PERSOONLIKE ONTWIKKELING :Die leerder kan verworwe lewensvaardighede gebruik om persoonlike potensiaal te bereik en uit te leef om doeltreffend te reageer op uitdagings in die lewe. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.5 gepaste gedrag in die klas sowel as in groepwerkvaardighede toon. |
SOSIALE WETENSKAPLU 3 |
ONDERSOEK VAN VRAAGSTUKKEDie leerder kan ingeligte besluite oor sosiale en omgewingsvraagstukke en -probleme neem. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.2 die impak wat die vraagstuk op die plek en op mense (huis, skool, omgewing) gaan maak, identifiseer. |
TEGNOLOGIELU 1 |
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder kan tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toepas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ( Ondersoek ) – die hoofdoel van die verskillende produkte kan beskryf; |
Liewe Graad Twee’s
My naam is mnr. Sak-vol-geld. Ek is baie bekommerd oor al die kinders wat in die strate speel. Ek wil graag vir hulle ‘n groot park of speelgrond aanlê, sodat hulle veilig kan speel. Help my asseblief om uit te vind watter soort speletjies kinders graag speel. Ek wil ook graag hê dat julle vir my ‘n plan moet teken oor hoe julle dink die speelgrond moet lyk. Ek sien daarna uit om van julle te hoor.
Hierdie foute moet deur die leerders op die werkvel geïdentifiseer word:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 2' conversation and receive update notifications?