<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Inleiding
Die ICS modules in Graad 3 moedig leerders aan om wyd te lees, fiksie sowel as nie-fiksie. Daar word baie geleenthede geskep vir leerders om te skryf, woordeskat uit te bou en taal te gebruik. Hierdie vaardighede word onderskryf deur tegnieke en strategieë om bewus te raak van klanke. Woordherkenning en begripsvaardighede word geoefen en nuwe klanke word sistematies aangeleer.
Die leeruitkomstes vir Graad 3 word doeltreffend geïntegreer sodat leerders kan skryf oor dit wat hulle gehoor het, bespreek het en gelees het. Die onderwerpe wat vir die modules gekies is, sal vir die leerders in Graad 3 interessant wees aangesien dit in hulle ervaringsveld val. Ander leerareas soos Wiskunde en Lewensoriëntering word ook dikwels geïntegreer.
Alle aspekte van geletterdheid soos in die leeruitkomstes en assesseringstandaarde vir Graad 3 uiteengesit word is vervat in die 8 modules . Met die vaslegging, konsoldering en toepassing hiervan asook die kritieke en ontwikkelingsuitkomstes sal leerders in staat wees om in hulle huistaal te kan dink en redeneer.
Tydskedule
Daar word voorgestel dat plus-minus twee modules per kwartaal voltooi word. Alle leerders behoort al agt modules deur te werk sodat hulle die nodige onderrig in skrifgeletterdheid en klanke kan ontvang.
Module 3 is die eerste van drie modules wat handel oor Muggie. Muggie is ‘n muisie wat met die leerders per brief kommunikeer. Leerders kry geleenthede om briewe aan Muggie te skryf en oplossings te soek vir die geraas in die klas.
Muggie skryf ook vir die klas ‘n raaisel in “muistaal”, naamlik “Wat het muise wat ander diere nie het nie?” Antwoord: Babamuise.
: | ||||
: | ||||
: | ||||
, |
Woorde wat eindig op ng en nk; ‘n “d” of ‘n “t”; woorde wat begin met ge-, be-, en ver-.
vervoer,
. . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . . .
. . . . . . . . . . . . . . . .
1. Iemand oppas wat siek is = ..................................................................................
2. Een jaar ouer word = ..........................................................................................
3. Weet wat iemand sê = .........................................................................................
4. Iets neem van een plek na 'n ander = .................................................................
5. As jy iets vir iemand moet doen = .....................................................................
6. As jy geheime met iemand kan deel = ................................................................
LU 6.2.5 |
Liewe _________________
(Skryf jou naam hier)
Dis naweek! Dis so stil! Ek verlang al klaar na julle. Gelukkig gaan ek en my muismaats môre op 'n uitstappie. Oupa sê dit gaan lekker warm wees. Hy neem ons almal op 'n streep rugbyveld toe. Ons gaan daar lekker piekniek hou en onder die bome baljaar. Julle het mos gister daar atletiek geoefen. Nou kan jy dink hoeveel lekkernye ons daar sal kan kry.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 3' conversation and receive update notifications?