<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU 4.2 | LU 4.5 | |||||||||
Aktiwiteit 3
Om die vermoë om in Afrikaans te vertaal en om skeppend in Afrikaans te kan skryf, te oefen
Plan to rescue seabirds from longline death
Officials of the Department of Environmental Affairs and Tourism are planning to reduce the large number of seabirds that are killed by longline fishermen. It is especially albatrosses and petrels that are accidentally hauled in by fishing vessels belonging to the four companies that fish for hake, tuna, swordfish and sharks. Researchers estimate that 44 000 albatrosses are killed annually by one fishing company alone. The document that sets out the rescue plan is available on the department’s website at www.environment.gov.za .
Bron: Cape Times, 17 Januarie 2003
LU 2.1 | LU 4.4 | |||||||||
Aktiwiteit 4
Om in Afrikaans oor ’n gegewe onderwerp te praat, inligting te versamel en dit op te teken
Een van die mees opwindende seewedvaarte is die Kaap na Rio-wedvaart wat gewoonlik in Januarie plaasvind.
Doen dit rofweg op ’n aparte vel wat ingevoeg kan word, en skryf die finale poging in die spasie hieronder!
LU 5.1 | LU 5.3 | |||||||||
Aktiwiteit 5
Om die "dubbele nie" in ontkennende sinne te gebruik
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 LUISTER |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ’n wye verskeidenheid situasies te reageer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 stories verstaan en waardeer, asook dié wat deur medeleerders vertel word; |
1.2 mondelinge tekste verstaan. |
LU 2 PRAAT |
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ’n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 vertaal en tolk; |
2.2 interaksie in addisionele taal voer; |
2.5 ’n onderhoud voer. |
LU 3 LEES EN KYK |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 fiksie en nie-fiksie verhale lees; |
3.2 sommige elemente van die poësie verstaan; |
3.4 vir inligting lees; |
3.7 vir genot lees; |
3.8 begrip van die gebruik van naslaanwerke toon. |
LU 4 SKRYF |
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ’n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 skryf om inligting oor te dra; |
4.2 vir ’n sosiale doel skryf; |
4.4 skeppend skryf; |
4.5 mediatekste ontwerp. |
LU 5 DINK EN REDENEER |
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, te verwerk en te gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
5.1 taal en geletterdheid oor die kurrikulum heen gebruik; |
5.2 taal gebruik om te dink; |
5.3 inligting versamel en op verskillende maniere opteken. |
LU 6 Taalstruktuur en –gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
6.1 bekende woorde korrek spel; |
6.2 eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer; |
6.3 taalverskynsels hanteer soos |
6.3.2 soorte sinne;6.3.3 enkelvoudige sinne;6.3.6 die ontkennende vorm; |
6.4 woordeskat uitbrei; |
6.5 begrip van 5 000 tot 7 500 alledaagse woorde binne konteks teen die einde van graad 8 demonstreer. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 8' conversation and receive update notifications?