<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Verdeel in groepe van drie. Vind die oplossings vir die volgende probleme sonder om jul sakrekenaars te gebruik.
Wat is die totale lengte van al 3 planke?
1.2 In ‘n sekere woonarea moet bome afgesaag word omdat dit aan die telefoondrade raak. As hulle 0,259 m by die een boom, 1,5 m by die tweede boom en 2,93 m by die derde boom afsaag, hoeveel meter van die bome is altesaam afgesaag?
1.3 Drie geboue moet geverf word. As die een gebou 16,8 m hoog is, die tweede een 23,495 m hoog is en die derde een 46,77 m hoog is, hoeveel meter muur moet altesaam geverf word?
1. Julle het nou die geleentheid gehad om in Aktiwiteit 2.15 probleme d.m.v. jul eie metodes en tegnieke op te los. Werk nou saam met ’n maat. Lees die probleem en werk dan deur die verskillende oplossings van die verskillende leerders.
Drie geboue is onderskeidelik 58,2 m ; 63,54 m en 39,249 m hoog. Hoe hoog is die drie geboue altesaam?
Dit is presies dieselfde as
58 + + 63 + + + 39 + + +
Ek tel eers al die heelgetalle bymekaar: 58 + 63 + 39 = 160
Dan tel ek die tiendes bymekaar: + + =
Dan tel ek die honderdstes bymekaar: + =
Laastens tel ek alles bymekaar: 160 + + +
= 160 + + +
= 160
= 160,989
T | E | t | h | d |
5 | 8 | 2 | ||
6 | 3 | 5 | 4 | |
3 | 9 | 2 | 5 | 5 |
16 | 0 | 9 | 8 | 9 |
Die drie geboue is dus altesaam 160,989 m hoog.
1.3 Ek moet 58,2 + 63,54 + 39,249 bereken.
Ek doen dit presies net soos gewone optelling, maar ek hou die kommas presies onder mekaar!
58,20
63,54
+ 39,249
160,989
2. Watter metode verkies jy?
Hoekom?
3. Hoe vergelyk die eerste twee metodes met mekaar?
1. Kom ons kyk nou hoe vaar jy op jou eie! Probeer om die volgende sonder ’n sakrekenaar te bereken:
1.1: 3,247 + 117,9 + 36,58
1.2: 2,36 + 18,459 + 23,7
1.3: 5,742 + 87,62 + 49,136
1.4: 48,5 + 231,8 + 9,826
2. Probeer die volgende doen sonder om enige skriftelike berekenings te doen.: ’n Boer wil sy kamp met draad toemaak, maar het net los stukke draad. Hy het ’n stuk van 2,5 m,; nog ’n stuk van 0,5 m en ’n derde stuk van 1,5 m. Hoeveel draad het die boer altesaam?
3. Verduidelik aan ’n maat hoe jy jou antwoord bereken het.
4. Kontroleer al jou antwoorde by nommer 1 en 2 met ’n sakrekenaar.
Kopkrapper!
an jy die volgende towervierkante oplos? Jy mag jou sakrekenaar gebruik.
0,6 | 0,1 | |
0,5 | ||
0,4 |
0,6 | 0,1 | |
0,5 | ||
0,4 |
1. Verdeel in groepe van drie. Jul opvoeder sal vir julle sê watter een van die onderstaande probleme julle moet oplos. Julle sal ook van die nodige papier voorsien word. Onthou: geen sakrekenaars nie!
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?