<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Ontwerp jou eie stembriefie met jou twee kandidate se name daarop.
ASSESSERINGSTANDAARDE(LU’s) |
LEWENSORIËNTERING LU 2 |
SOSIALE ONTWIKKELING: Die leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede, asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 leierseienskappe in die skoolkonteks verduidelik en deelneem aan ‘n skoolstemming; |
TEGNOLOGIELU 1 |
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDE Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.3 (designs) – suggest different possible solutions, chooses one, and uses freehand sketches to represent it. 1.3 ( ontwerp ) – verskillende moontlike oplossings voorstel, een kies en vryhandsketse gebruik om dit voor te stel. |
KUNS EN KULTUURLU 1 |
SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDING Die leerder is in staat om werk in elk van die kunsvorme te skep, te interpreteer en aan te bied. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.8 gepaste en bekombare materiaal gebruik om kunswerke te skep waarin eie idees, gevoelens en persepsies in twee- en drie-dimensionele werk oorgedra word en waarin die fokus val op die vermenging van primêre en sekondêre kleure. |
By die verkiesing van ‘n klasleier moet u die nodige leiding gee.
Verskaf ook ‘n stembus.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 3' conversation and receive update notifications?