<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Opdrag vir jou :
Ontwerp jou eie strokiesprent oor die konsert waarin jy die vorige aspekte van jou sketswerk kan inoefen. Dit kan in jul skool se omsendbrief gebruik word. Sien ook die wenke op die volgende blad.
2. Bestudeer meegaande wenke van hoe om jou eie strokiesprent te ontwikkel.
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.8 gepaste gereedskap en materiaal gebruik om produkte te maak deur eenvoudige vorms in ‘n verskeidenheid soorte materiaal af te meet, uit te merk en te sny, en dit deur middel van verskeie tegnieke aan mekaar te heg of te las;
1.9 netjies en veilig werk.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 4' conversation and receive update notifications?