<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Kies die regte letterstyl
Bestudeer eers die volgende aspekte oor die keuse van die regte letters en spasiëring , en hoe om daarmee te werk.
1. Kies die regte letters
(Voeg na hierdie bladsy ‘n bykomende bladsy in om jou eie letterstyle uit koerante of tydskrifte te plak.)
Hoogte
Wydte
Helling
Lynvariasies
Skei
Oorvleuel
Werk netjies – veral met groot letters
1. Verdeel die papier.
3. Kies jou letterstyl, skryf die letters.
4. Skep die finale produk.
VOORBEELD B
1. Verdeel die papier in ewe groot blokke. Skryf letters ligweg in.
2. Besluit op spasiëring en kleur.
3. Knip die letters uit.
4. Spasieer dit op die papier.
Kies die regte potlood
Jy gaan nou leer hoe om die regte potlood te gebruik, en hoe om dan mense te skets.
Sorg altyd dat jou potlode skerp is.
5. Hoe om mense te skets
Hoe om ‘n gesig te teken
1. Gebruik lyne om te help.
2. Kies die verlangde uitdrukking.
3. Voeg hare of ‘n hoed by.
6. Opdrag vir jou:
Kies enige kort advertensie van bv. ‘n vertoning of fliek. Plak dit op ‘n bykomende blad en voeg dit hierna by. Kyk of jy daarop kan verbeter deur die:
Werk baie netjies!
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.6 een van hierdie oplossings kies en redes vir die keuse gee.
Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.
Dis duidelik wanneer die leerder:
2.2 kennis en begrip toon van die eienskappe van algemene soorte materiaal (bv. potlode), en hoe hierdie eienskappe die produkte se doeltreffendheid beïnvloed.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 4' conversation and receive update notifications?