<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
2.1 Tydens ‘n Algemene Kennis Kompetisie het die meisiespan teen teetyd 642 punte aangeteken. Die seunspan het 493 punte aangeteken. Hoeveel punte was die seunspan agter die meisiespan?
2.2 Teen etenstyd was die meisiespan se telling 734 punte en die seunspan se telling was 655.
2.3 Na ete het die seuns ‘n besliste poging aangewend. Tydens die middagskof het hulle ‘n verdere 619 punte aangeteken. Die meisies het 519 punte in die middag aangeteken. Aan die einde van die dag het hulle al die punte bymekaar getel. Wie het uiteindelik die kompetisie gewen – en met hoeveel punte?
3. SAKREKENAAR-SPELETJIE: Twee spelers, een sakrekenaar
a. 100 – 7 =
b. 1 000 – 7 =
c. 500 – 7 =
d. 500 – 17 =
e. 500 – 27 =
f. 700 – 70 =
g. 1 000 – 70 =
h. 2 100 – 70 =
4. ‘N PAAR TEGNIEKE OM SKRIFTELIKE BEREKENINGE EN HOOFREKENE TE DOEN:
4.2 Bespreek: Watter leerder was reg? Watter metode moet ons gebruik?
a. 8 + 7 =
b. 18 + 7 =
c. 8 + 17 =
d. 18 + 17 =
e. 8 – 7 =
f. 18 – 7 =
g. 28 – 7 =
h. 28 – 17 =
5. Gebruik nou jou eie metode vir die volgende skriftelike somme. Skryf al die stappe wat jy nodig het om by die antwoord uit te kom. Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie.
7. MEER WOORDSOMME
Die verkope by ‘n kunsvlytmark oor die eerste vyf maande van die jaar:
Maande | Koeldrank | Worsbroodjies | Roomys | Bekers sop |
Januarie | 3 064 | 1 754 | 2 356 | 225 |
Februarie | 3 215 | 1 036 | 2978 | 54 |
Maart | 1 964 | 2 375 | 2 035 | 987 |
April | 874 | 3 752 | 1 096 | 1 952 |
Mei | 756 | 3 904 | 788 | 2 659 |
7.1 Hoeveel koeldranke is altesame oor die vyf maande verkoop?
7.2 Wat was meer gewild oor hierdie vyf maande – koeldrank of roomys? Gee ‘n verduideliking vir jou antwoord.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?