<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Aardrykskunde

Graad 5

Kaartwerk

Module 2

Belangrike fisiese eienskappe op 'n kaart

Aktiwiteit 1:

Om belangrike fisiese eienskappe op 'n kaart te identifiseer

[lu 2.1]

Sleutel
  • Skryf die name van twee riviere neer.
  • Watter eiland tref ons naby Kaapstad aan?
  • Waarvoor is die eiland veral bekend?
  • In watter bergreeks is die Steenbrasdam geleë?
  • Kleur al die riviere, damme en die see blou in.
  • In watter rigting beweeg ‘n passasier wat per trein vanaf Kaapstad na Vishoek reis?
  • Hoeveel moontlike roetes is daar vir ‘n motoris wat vanaf Stellenbosch na die Paarl wil reis?
  • Wat is die mees suidelike punt op die kaart?
  • In watter rigting lê Kleinmond vanaf Bellville?

Indien julle in ‘n ander streek woon, sal jul onderwyser ‘n kaart van daardie streek aan die klas uitdeel. Soortgelyke vrae sal dan oor jou eie streek beantwoord moet word.

  • Tot nou toe het ons met ‘n paar baie eenvoudige sketskaarte gewerk. Dit is nie moeilik om sulke kaarte te teken nie, want dit is van ‘n klein bekende gebied. As ‘n kaart van ‘n groot area geteken moet word, word dit moeilik.
  • Die waardevolste boek en hulpmiddel wat ‘n mens MOET hê as jy met Aardrykskunde besig is, is die ATLAS. Die verklarende woordeboek beskryf ‘n atlas as “’n versameling van aardrykskundige kaarte in boekvorm.”

Aktiwiteit 2:

Om belangrike fisiese kenmerke op 'n kaart te identifiseer

[lu 2.1]

Maak jou atlas oop by ‘n kaart van Suid-Afrika wat die provinsies duidelik aandui. Gebruik al jou kennis, beantwoord die volgende vrae en vul die meegaande inligting op die gegewe kaart van SA op die volgende bladsy in.

  • Hoeveel provinsies is daar in die RSA?
  • Vind die provinsie waarin julle woon en trek die grenslyne in rooi in.
  • Gebruik die regte kaartsimbole en dui die hoofstad van jul provinsie op die kaart aan. Skryf ook die hoofstad se naam op die kaart in.
  • Kan die provinsie GAUTENG ‘n hawestad hê?

- Gee ‘n rede vir die antwoord:

  • Gee die name van twee provinsies wat nie aan die see lê nie.

en

  • Vul die belangrikste hawestede van die RSA op die kaart in.
  • Kleur die see blou in.
  • Skryf die twee oseane wat langs die RSA se kus voorkom op die kaart in.
  • Vind die Oranjerivier op die atlaskaart en beantwoord die volgende vrae:

- Waar ontspring die Oranje?

- In watter rigting vloei die Oranje?

- In watter oseaan mond die Oranje uit?

- Noem twee belangrike sytakke van die Oranje

en

- Met watter buurlande vorm die Oranjerivier die grens?

en

  • Teken die volgende riviere in blou op jou kaart in:

Limpoporivier ; Visrivier ; Tugelarivier

Assessering

LU 2

AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP

Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en –begrip te toon.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1 belangrike fisiese kenmerke van Suid-Afrika identifiseer en beskryf;

2.2 die skakels tussen natuurlike hulpbronne en ekonomiese bedrywighede identifiseer;

2.3 maniere waarop die fisiese omgewing menslike bedrywighede beïnvloed en hoe menslike bedrywighede die fisiese omgewing beïnvloed, beskryf.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

  • Dieprivier, Eersterivier
  • Robbeneiland
  • Tronk
  • Hottentots-Hollandberge
  • S
  • 2 (korter roetes)
  • Hangklip
  • SO

AKTIWITEIT 2

  • 9
  • N
  • Geen kuslyn
  • Vrystaat en Gauteng
  • Drakensberge
  • W
  • Atlanties
  • Vaal en Modder
  • Lesotho en Namibië

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Sosiale wetenskappe: aardrykskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 22, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10985/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Sosiale wetenskappe: aardrykskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask