<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
5. Huuruitgawe van R200 word aan ABC Verhuring betaal op 30 Julie.
Dok. | Datum | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Materiaalkoste | Huuruitgawes |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Datum | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Materiaalkoste | Huuruitgawes |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
OPDRAG 2: – KOJ en KBJ
2003
Mei 1 Die eienaar, AL Moore, betaal R90 000 in die onderneming se bankrekening as kapitaalbydrae.
Mei 2 Tjek word uitgereik aan Dinki Winkels ter waarde van R340 vir skryfbehoeftes aangekoop.
Mei 3 Betaal R1 500 per tjek aan Solani Eiendomme vir huur van die gebou.
Mei 11 Koop toerusting ter waarde van R10 000 , en verbruikbare materiaal vir skoonmaakdoeleindes vir R2 000 van Umlazi Winkels en betaal per tjek.
Mei 17 Ontvang geld vir dienste gelewer ter waarde van R500.
Mei 19 Koop ’n afleweringsvoertuig van Bell Motors en betaal R45 000 per tjek.
Mei 22 Ontvang geld vir droogskoonmaakdienste, R650.
Mei 30 Reik tjek ter waarde van R1 500 uit aan Dry and Clean vir skoonmaakmateriaal.
LU 3.3 | ||||
OPDRAG 3 – KOJ en KBJ
1 Die eienaar, F. Pienaar, deponeer sy kapitaalbydrae van R100 000 in die lopende bankrekening wat in die onderneming se naam geopen is. ’n Afskrif van die bankdepositostrokie word as brondokument gebruik.
2 Trek tjek nommer 122 vir R300 ten gunste van die Doringkloof Munisipaliteit vir water en elektrisiteit. Betaal R2 100 per tjek aan Van Winkels vir verpakkingsmateriaal aangekoop.
3 Betaal R1 500 per tjek aan Balie Bpk. vir die versekeringspremie van die onderneming ter waarde van R1 000 en vir die persoonlike versekeringpremie van die eienaar wat R500 beloop.
4 Koop materiaal van KJ Voorsieners vir R6 000 en betaal per tjek. Koop skryfbehoeftes aan van Stan’s Skryfbehoeftehandelaar en reik tjek ter waarde van R140 daarvoor uit.
5 Koop toerusting ter waarde van R5 000 van Klawer Bpk. en betaal per tjek.
6 Ontvang R400 kontant vir dienste gelewer.
7 Betaal Donald Winkels R2 500 per tjek vir ’n gedeelte van ’n gebou wat by hom gehuur word. Wissel ’n tjek van ’n gebou wat by hom gehuur word. Wissel ’n tjek vir die week se lone R1 000.
10 Kontant ontvang vir dienste gelewer, R4 700.
15 Betaal herstelwerk aan die onderneming se afleweringsvoertuig deur ’n tjek ter waarde van R540 aan Kirstein Garage uit te reik.
18 Kontant ontvang vir dienste gelewer, R500.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 8' conversation and receive update notifications?