<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Ontvang R1 000 van A.S. Dienste vir die verhuring van ’n gedeelte van die gebou. Kwitansie 008 word aan A.S. Dienste uitgereik.
LU 3.3 | ||||
OPDRAG 4 – KOJ en KBJ
1 C. Roux deponeer R120 000 in die onderneming se lopende bankrekening as kapitaalbydrae.
2 Betaal die munisipaliteit R750 per tjek 001 vir ’n handelslisensie.
3 Koop skryfbehoeftes van AT Handelaars vir R105.
4 Koop ’n gebou van Devon Eiendomme om die besigheid in te bedryf en betaal die bedrag van R80 000 per tjek.
7 Betaal ’n tjek aan Krige Kabinetmakers vir rakke en kaste geïnstalleer teen R4 500.
8 Wissel 'n kontanttjek vir lone, R500.
9 Koop haarsorgmiddels van Henka Voorsieners teen R318 en betaal per tjek.
11 Haardroërs en ander elektriese toerusting word aangekoop van Hairdo Voorsieners. Reik ’n tjek ter waarde van R800 aan hulle uit.
15 Koop skryfbehoeftes van Eksteen Handelaars en betaal per tjek, R250.
18 Koop ’n motorvoertuig van Maxi Motors vir R26 000 vir gebruik in die besigheid en betaal per tjek.
20 Ontvang ’n telefoonrekening van Telkom en reik 'n tjek uit ter betaling van die rekening R194.
21 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens die kasregisterrol, R1 976.
24 Koop addisionele toerusting van Gie Winkels en betaal R3 200 per tjek.
25 Reik ’n tjek ter waarde van R500 uit aan Goudkop Versekeraars. R150 is vir die eienaar se persoonlike versekering en die res is vir die besigheid se versekering.
26 Ontvang die rekening vir water en elektrisiteit van die munisipaliteit vir R350. Betaal dit per tjek.
30 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens die kasregisterrol, R2 945.
LU 3.3 | ||||
OPDRAG 5: KOJ en KBJ
Datum | Tjekno. | Begunstigde | Betaling | Bedrag |
Aug. 4 | 001 | Gavin en Kie | Huur van gebou | R 750 |
Aug. 6 | 002 | Munisipaliteit | Handelslisensie | R 520 |
Aug. 7 | 003 | M.K. Bpk. | Toerusting | R 8 500 |
Aug. 10 | 004 | AD Drukkers | Advertensie | R 500 |
Aug. 12 | 005 | CA Boekwinkel | Skryfbehoeftes | R 550 |
Aug. 14 | 006 | Jay Motors | Voertuig | R18 600 |
Aug. 16 | 007 | M L Bpk. | Verbruikbare materiaal | R 7 500 |
Aug. 20 | 008 | Jay Motors | Brandstof | R 300 |
Aug. 21 | 009 | Kontant | Lone | R 560 |
Aug. 23 | 010 | Munisipaliteit | Water en Elekt. | R 295 |
Aug. 24 | 011 | AD Drukkers | Skryfbehoeftes | R 750 |
Aug. 26 | 012 | P Naidoo | Persoonlike gebruik | R 600 |
Aug. 28 | 013 | Kontant | Lone | R 780 |
014 | CL Cleaners | Verbruikbare materiaal | R 350 | |
Aug. 29 | 015 | Exclusive Clothing | Rok vir eienaar se vrou | R 920 |
Aug. 30 | 016 | Jay Motors | Brandstof | R 250 |
017 | Kontant | Lone | R 520 | |
018 | Telkom | Telefoon | R 160 |
Augustus 16 R2 900 Faktuurnommer 200
Augustus 24 R8 078 Faktuurnommer 201
Augustus 30 R8 954 Faktuurnommer 202
LU 3.3 | ||||
Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Lopende inkomste |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Materiaal-koste | Huuruitgawe |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Lopende inkomste |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Dag | Naam vanbegunstigde | Fol. | Bank | Materiaal-koste | Huuruitgawe | Versekering | Lone |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Lopende inkomste. |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Materiaal | Meubels entoerusting | Skryfbe-hoeftes | Lone |
Diverse besonderhede | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Lopende inkomste |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Materiaal-koste | Lone | Skryfbe-hoeftes | Huuruit-gawe |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 3 |
Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Ons weet dit as die leerder: |
3.1 tussen finansiële begrippe onderskei wat in die sakewêreld gebruik word (bv. vaste bates, bedryfsbates, laste, eienaarsbelang); |
3.2 leiers- en bestuurstrategieë wat ‘n opbrengs uit beleggings sal verseker ontwikkel; |
3.3 brondokumente (bv. kwitansies, depositostrokies, tjeks) kan invul en rekord hou van elementêre kontanttransaksies in ‘n staat van ontvangste en betalings; |
3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om basiese inligting te ontwikkel, te bewaar en te herwin; |
3.5 die begrip netto waarde verduidelik en ontleed ‘n staat daarvan; |
3.6 die verskillende metodes om te spaar ondersoek en te belê (bv. spaarrekenings, vaste deposito’s, aandele, effektetrusts), en bereken opbrengste uit ‘n verskeidenheid beleggings. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 8' conversation and receive update notifications?