<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU 4.4 | LU 5.3 | |||||||||
Aktiwiteit 7
Om ’n verbeeldingsteks te skryf
LU 4.1 | ||||
Aktiwiteit 8
Om idees en gevoelens op ’n kreatiewe en ekspressiewe manier te gebruik en om ’n verskeidenheid multimodale tekste te gebruik
1. Rolspeel die onderhoud met die amptenaar.
2. Stel ’n plakkaat saam waarin jy jou produk adverteer.
DIE BRIEF KAN VIR JOU PORTEFEULJE GEBRUIK WORD EN DIE PLAKKAAT KAN DIE KLASKAMER VERSIER.
LU 2.1 | LU 4.2 | |||||||||
LU 2 PRAAT |
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ’n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. |
Dit word bewys as die leerder: |
2.1 idees en gevoelens op ’n kreatiewe en ekspressiewe manier gebruik; |
2.2 idees, feite en menings oor uitdagende onderwerpe duidelik en akkuraat oordra; |
2.3 basiese praatvaardighede toon; |
2.4 om basiese interaksievaardighede te toon; |
2.5 om idees en gevoelens op ’n kreatiewe en doeltreffende wyse oor te dra; |
2.6 om kenmerke te identifiseer en te bespreek wat tot die sukses van eie kommunikasie bydra. |
LU 3 LEES EN KYK |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. |
Dit word bewys as die leerder: |
3.1 ’n wye verskeidenheid tekssoorte vir genot en inligting lees; |
3.4 begrip toon van informatiewe tekste; |
3.5 verduidelik hoe die hoofkenmerke en struktuur van verskillende tekssoorte tot die funksie daarvan bydra; |
3.6 begrip toon van ’n teks; |
3.7 tegnieke ontleed wat in geskrewe tekste gebruik word om ’n spesifieke effek te bereik. |
LU 4 SKRYF |
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ’n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. |
Dit word bewys as die leerder: |
4.1 ’n verbeeldingsteks skryf; |
4.2 ’n verskeidenheid feitelike skriftelike tekste vir verskeie doeleindes lewer; |
4.4 taal gebruik om te ondersoek. |
LU 5 DINK EN REDENEER |
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. |
Dit word bewys as die leerder: |
5.2 inligting uit ’n wye verskeidenheid bronne vind; |
5.3 inligting uit ’n wye verskeidenheid bronne verkry en verwerk. |
AKTIWITEIT 1
1. Teks C
2. Teks D
AKTIWITEIT 2
1. Hoofgedagtes: Eie woorde
AKTIWITEIT 3
1. Eie sinne
2. a) en b) – eie keuse uit stuk en eie sinne (instruksies) in feitelike taal – nie poëties.
AKTIWITEIT 4
Eie aanbieding. Duidelike aanwysings is belangrik.
AKTIWITEIT 5
Eie gediggie: rym, beeldspraak ens. Noodsaaklik om aan te dui dat leerder weet wat die verskil tussen ‘n gedig en gewone prosa is.
AKTIWITEIT 6
Navorsingsprojek
AKTIWITEIT 7
Vorm van brief – amptelik – bondig en duidelik. Geen oorbodige inligting nie. Toon: saaklik.
AKTIWITEIT 8
Eie rolspel en plakkaat.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 8' conversation and receive update notifications?