<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU 6.1 | ||||
Aktiwiteit 2:
Om:
Moenie die digter se naam vergeet nie, en onthou, jy mag nie ’n gedig sommer net fotostateer nie. Jy sal dit moet oorskryf, want daar is kopiereg daarop.
1 . Waarom hou jy van hierdie gedig?
2 . Wat is jou gunsteling versreël(s) en hoekom is dit jou keuse?
3 . Wat is die toon van die gedig? Bewys jou antwoord.
4 . Haal treffende beelde uit die gedig aan en bespreek hulle geslaagdheid.
5 . Wat is die tema van die gedig?
LU 3.1 | LU 3.5 | LU 3.8 | LU 5.1 | |||||||||||||||||||
LU 3 LEES EN KYK |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer |
Dit word bewys as die leerder: |
3.1 ‘n wye verskeidenheid tekssoorte lees, persoonlike reaksies vergelyk en gemotiveerde aanbevelings vir ander gee; |
3.4 begrip van ‘n wye verskeidenheid informatiewe tekste toon: hoofgedagtes identifiseer en opsommings maak, idees evalueer, die geldigheid van argumente beoordeel, verskillende standpunte bespreek, en tussen menings en feite onderskei; |
3.5 verskillende tekssoorte bespreek en verduidelik hoe die hoofkenmerke daarvan tot die funksie van die teks bydra; |
3.8 krities op tekste reageer. |
LU 5 DINK EN REDENEER |
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik |
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 taal vir dink en redeneer gebruik: |
|
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 taal vir dink en redeneer gebruik: |
|
5.2 taal gebruik om te ondersoek: |
|
5.3 inligting verwerk. |
LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer |
Dit word bewys as die leerder: |
6.1 met woorde werk: |
|
6.2 met sinne werk: |
|
AKTIWITEIT 1
Seine van die sku otters
Lydende vorm:
1. Klein senders is deur die veeartse in die twee otters ingeplant.
2. Krappe en vis word deur hom verkies.
3. Goeie besluite oor hul bewaring moet deur natuurbewaarders geneem word.
Voegwoorde:
1. Otters se voortbestaan is in gedrang omdat hulle natuurlike habitat besoedel word.
2. Die Natuurlewevereniging wil meer van hul sosiale struktuur weet; dus het veeartse radiosendes in die otters ingeplant.
3. Die otter gebruik sy voorpote soos hande, aangesien hy nie kloue soos ander roofdiere het nie.
Homofoon:
1. Dis nie myne nie, maar syne.
Meervoude:
1. kusse en kuste
2. mere
3. projekte
4. strukture
5. radio’s
As die leerders probleme met hierdie werk het, moet u teruggaan na module1.
AKTIWITEIT 2
Respons op teks
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?