<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
4. Jy het die _____________ aan die _____________ beet.
5. As die kat weg is,
Dit is interessant hoeveel keer daar van ’n kat gepraat word. Probeer vyf ander idiome waarin ’n kat ’n rol speel, neerskryf.
LU 6.1 | ||||
Aktiwiteit 5:
Om feite oor uitdagende onderwerpe akkuraat en samehangend oor te dra deur ’n verskeidenheid feitelike tekssoorte te gebruik
Opdrag:
LU 2.2 |
LU 2 PRAAT |
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
2.2 idees, feite en menings oor uitdagende onderwerpe akkuraat en samehangend oordra deur ‘n verskeidenheid feitelike, mondelinge tekssoorte te gebruik. |
LU 3 LEES EN KYK |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer |
Dit word bewys as die leerder: |
3.1 ‘n wye verskeidenheid tekssoorte lees, persoonlike reaksies vergelyk en gemotiveerde aanbevelings vir ander gee; |
3.4 begrip van ‘n wye verskeidenheid informatiewe tekste toon: hoofgedagtes identifiseer en opsommings maak, idees evalueer, die geldigheid van argumente beoordeel, verskillende standpunte bespreek, en tussen menings en feite onderskei; |
3.5 verskillende tekssoorte bespreek en verduidelik hoe die hoofkenmerke daarvan tot die funksie van die teks bydra; |
3.8 krities op tekste reageer. |
LU 4 SKRYF |
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingsryke tekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf |
Dit word bewys as die leerder: |
4.1 ‘n wye verskeidenheid verbeeldingsryke tekste skryf om die kreatiewe, kritiese en speelse gebruik van taal te verken deur die skryf van gedigte en briewe; |
4.2 ‘n verskeidenheid feitelike skriftelike en multimodale tekste vir verskeie doeleindes lewer deur waar gepas, visuele beelde en ontwerpe in die volgende te gebruik: boodskappe, verslae oor aktuele sake, advertensies, plakkate, boek- en filmresensies, ooggetuieverslae, koerantberigte, cv’s, persbriewe, aansoekbriewe, dekbriewe, agenda en notule van vergaderings; |
4.4 die skryfproses onafhanklik en met gemak gebruik om tekste te skep. |
LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer |
Dit word bewys as die leerder: |
6.1 met woorde werk: |
|
6.2 met sinne werk: |
|
AKTIWITEIT 1
Begripstoets
1. Hy het van ‘n bakkie geval.
2. Mnr. Pieter Mostert en sy vrou.
3. Hy was 30 jaar lank ‘n natuurbewaarder.
4. Hy was deel van 92 reptiele wat daar ten toon gestel is.
5. Hy sou van ontwatering sterf.
6. Hulle het ‘n opgestopte krokodil in sy hok gesit.
7.1 Onwaar. “maar een maal nie ‘n vriendelike geaardheid nie”.
7.2 Onwaar: “vanuit Omaruru.”
7.3 Waar: “Die snaaksste ding wat hom al oorgekom het.”
8.1 die regte, egte krokodil
8.2 Die groot avonturier Indiana Jones is ‘n rolprentfiguur wat allerhande avonture beleef.
8.3 Crocodile Dundee is ‘n Australiese rolprentfiguur wat krokodille vang en met hulle omgaan asof hulle skadelose diere is.
9.1 vrygesel
9.2 vermoedelik
AKTIWITEIT 2
Opsomming
Enige 7 feite
1. ‘n Paar krokodille bly al jare lank naby Scottburgh in Natal.
2. Hulle lewe vreedsaam saaam met die mense.
3. Kanovaarders sien hulle dikwels.
4. Party inwoners voer hulle.
5. In 1998 het vloedwater ‘n heining van Crocworld vernietig.
6. Klein krokkies het toe rivier-af ontsnap.
7. Natuurbewaring het ‘n hok gebou om hulle te probeer vang.
8. As hulle nie gevang word nie, moet hulle geskiet word.
9. Slegs een tweemeterlange krok is gevaarlik.
10. Die Toerismeraad wil eerder net waarskuwingsbordjies opsit.
AKTIWITEIT 3
Stelwerk
Onthou . Prosesskryf moet plaasvind. U moet dus seker maak dat elke leerder rofweg skryf, dan moet ‘n maat redigeer. U kan ook ‘n paar vinnig redigeer en dan word die finale poging geskryf.
AKTIWITEIT 4
Taalaspekte: Die oewerkonyn
Intesiewe vorm:
1. splinternuwe
2. blitsvinnig
3. doodnatuurlik
4. bloedrooi
Trappe van vergelyking:
1. min - minder- minste / baie - minder - minste
2. langer - langste
Sinonieme:
1. versigtig
2. skaam / sku
3. belangstellende / simpatieke
4. skatting
5. tuiste
Idiome:
1. Hy het te veel tiermelk gedrink. Hy is besope.
2. Hy het die hart van ‘n leeu. Hy is baie dapper.
3. Hy maak nie hond haaraf met daardie werk nie. Hy kry dit nie gedoen nie.
4. As die kat weg is, is die muis baas. Wanneer die baas nie daar is nie, doen die werkers net wat hulle wil.
5. Jy het die kat aan die stert beet. Jy verstaan iets verkeerd.
Voorbeelde van katidiome:
AKTIWITEIT 5: Mondeling
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?