<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Kruis die kanale met gewone gondels. Neem ‘n rit per watertaxi op die “Grand Canale” en kyk op na die verskillende boustyle van eertydse adel se woonplekke met stylvolle kandelare. Ry af tot by die waterkant en haal vroegoggend ‘n boot na Burano, ‘n eiland bekend vir sy kantbedryf. Kleurryke visserhuise, karaktervolle seekosrestaurante, ‘n skewe kloktoring (soos Pisa), maak die vervalle eiland ‘n heerlike besoekpunt. Met sy vuil kanale, grootoog-katte, singende gondeliers, afgeskilferde, skewe geboue, kleurryke stalletjies, geurige pizzas en ryk cappuccino-geure, bly hierdie een van die mees fassinerende stede ter wêreld.
Maretha van der Merwe ( Die Burger , 30 Oktober 2001)
Venesië – die vervelige stad | ||
Venesië – ‘n stad van kontras | ||
Venesië – die vuil stad |
Paragraaf 1
Paragraaf 2
Paragraaf 3
Paragraaf 4
Paragraaf 5
Daar is ‘n groot skaarste aan toilette in Venesië. | ||||
Paragraaf 6
In Venesië beland ‘n mens orals in klein pleintjies. | ||
Vir koopverslaafdes is die Rialto-brug ‘n moet. |
Paragraaf 7
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
LUISTER Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
1.5 luister vir inligting in ‘n verskeidenheid mondelinge tekste (debatte, verduidelikings, verslae, televisiedokumentêre), som hoofgedagtes op en neem kennis van spesifieke besonderhede. |
LU 3 |
LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
3.1 lees ‘n verskeidenheid fiksie- en nie-fiksie-tekste vir verskillende doeleindes (soos tydskrifte, gedigte, romans, kort toneelstukke, koerante, handboeke): |
3.1.2 gebruik gepaste lees- en begripstrategieë (vluglees en soeklees, voorspellings, kontekstuele leidrade, afleidings, die nagaan van begrip, ens.) |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
3.1 lees ‘n verskeidenheid fiksie- en nie-fiksie-tekste vir verskillende doeleindes (soos tydskrifte, gedigte, romans, kort toneelstukke, koerante, handboeke): |
3.1.2 gebruik gepaste lees- en begripstrategieë (vluglees en soeklees, voorspellings, kontekstuele leidrade, afleidings, die nagaan van begrip, ens.) |
Aktiwiteit 1 (a)
(i) Bekende ontwerpers
(ii) Rolls Royce
(b)
(i) Coca-Cola
Aktiwiteit 2
(a) Venesië – ‘n Stad van kontras
(b)
Paragraaf 1 – Venesië se andersheid gryp die verbeelding aan.
Paragraaf 2 – Die stad is vuil, maar dit word deur die res van die stad verswelg.
Paragraaf 3 – Dis ‘n stad van teenstellings
Paragraaf 4 – Die St. Markus-plein is jou baken
Paragraaf 5 – Die duiwe in hulle honderde is deel van die St. Markus-plein.
Paragraaf 6 – Vir koopverslaafdes is die Rialto-brug ‘n moet.
Paragraaf 7 – Venesië bly een van die mees fassinerende stede ter wêreld.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?