<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Indirekte rede:
Geen aanhalingstekens nie.Geen dubbelpunte nie.Let op die woordorde wat verander.
LU 6.2 | ||||
Aktiwiteit 4
KOLOM A | KOLOM B | |
Bloed is dikker as water. | Verleë terugkeer | |
Baantjies vir boeties | Besittings/geld waarvoor ’n mens nie self gewerk het nie, verloor jy maklik. | |
Huis se kant toe staan. | Vir jou familie sal jy altyd meer doen as vir ander. | |
Die appel val nie ver van die boom af nie. | Ver langs familie. | |
Elke huis het sy kruis. | Dis ’n eienskap wat ’n mens in die familie kry.(Bv. rooi hare) | |
Erfgeld is swerfgeld. | Die kind aard na sy pa/ma. | |
Familie van Adam se kant af. | Poste vir familie verskaf. | |
Met ’n blik aan sy stert huis toe kom. | Huis toe gaan. | |
Dit is in die familie. | Elke huis het sy eie hartseer/probleme. |
LU 6 | ||||
Aktiwiteit 5
Jou opstel moet uit 250 tot 300 woorde bestaan.
LU 4.7 | ||||
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 LUISTER |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ’n wye verskeidenheid situasies te reageer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.4 aandagtig luister tydens ’n bespreking. |
LU 2 PRAAT |
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ’n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.2 interaksie voer in addisionele taal; |
2.3 ontwikkeling toon in die vermoë om kenmerke van die gesproke taal te gebruik en te kommunikeer; |
2.4 sosiale en etiese kwessies debatteer. |
LU 3 LEES EN KYK |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 fiksie- en nie-fiksieverhale lees; |
3.2 sommige elemente van die poësie verstaan; |
3.7 vir genot lees; |
3.8 sommige elemente van die poësie verstaan. |
LU 4 SKRYF |
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ’n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 skryf om inligting oor te dra; |
4.4 skeppend skryf; |
4.7 gebruik ontwikkelende kennis van taalstruktuur en -gebruik. |
LU 5 DINK EN REDENEER |
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
5.3 inligting versamel en dit op verskillende maniere opteken. |
LU 6 Taalstruktuur en –gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
6.2 eenvoudige taalvorme en sinstrukture, gebruik. |
AKTIWITEIT 2
Matriks vir funksionele skryf kan hier gebruik word.
AKTIWITEIT 3
Indirekte rede:
AKTIWITEIT 4
KOLOM A | KOLOM B |
Bloed is dikker as water. | Vir jou familie sal jy altyd meer doen as vir ander. |
Baantjies vir boeties | Poste vir familie verskaf. |
Huis se kant toe staan. | Huis toe gaan. |
Die appel val nie ver van die boom af nie. | Die kind aard na sy pa/ma. |
Elke huis het sy kruis. | Elke huis het sy eie hartseer/probleme. |
Erfgeld is swerfgeld. | Besittings/geld waarvoor ‘n mens nie self gewerk het nie, verloor jy maklik. |
Familie van Adam se kant af. | Ver langs familie. |
Met ‘n blik aan sy stert huis toe kom. | Verleë terugkeer |
Dit is in die familie. | Dis ‘n eienskap wat ‘n mens in die familie kry.(Bv. rooi hare) |
AKTIWITEIT 5
Die matriks vir opstelle (kreatiewe skryfwerk) mag hier gebruik word.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 8' conversation and receive update notifications?