<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
c. Jy kan kyk na die supermarkadvertensies wat ons daagliks in ons posbusse kry, of jy kan na die naaste supermark gaan om pryse van die verskillende items vas te stel. Probeer om vas te stel of bottels of blikke koeldrank die goedkoopste is. Dink aan die grootte wat jy benodig. Onthou dat jy nie meer geld as wat jy het, kan spandeer nie.
Besluit watter items absoluut noodsaaklik is en maak ‘n aparte lys van hierdie goed. Skryf die hoeveelheid en die prys van elke item neer. (Dalk wil jy 'n ouer persoon raadpleeg.)
Item | Hoeveelheid benodig | Prys per eenheid | Totale Prys |
d. Gebruik die volgende tabel om jou begroting op te stel. Skryf heel eerste R150 onder "Werklike Inkomste". Dis al wat jy kan spandeer! Onder "Uitgawes" skryf jy alles wat jy wil koop. Begin met die belangrikste items. Onder "Koste in R" skryf jy die totale prys van elke item.
BEGROTING VIR ‘N GRAAD 4 BRAAI
INKOMSTE | WERKLIKE INKOMSTE |
Geld verdien | |
UITGAWES | Koste in R |
FINALE TOTAAL |
Trek nou die totale uitgawes van die inkomste af. Het jy genoeg geld – ook vir die
papierbordjies en die koppies?
Kom ons kyk weer na hoe jy regkom.
1. Afronding tot die naaste:
Tien | Honderd | Duisend | |
1 387 | |||
925 | |||
4 813 | |||
6 492 | |||
9 509 |
2. In elkeen van hierdie somme moet jy skat wat die antwoord is deur die afronding van die getalle tot die naaste duisend. Dis nie nodig om die presiese antwoord te bereken nie:
3. Geld
4. Bereken en skryf al jou stappe duidelik neer:
SAKREKENAARS EN WOORDSOMME
In hierdie afdeling kan jy jou sakrekenaar gebruik om antwoorde te vind.
5. Lees hierdie som aandagtig en beantwoord die vrae: Lewer bewyse van hoe jy te werk gegaan het om by die antwoorde uit te kom.
Mnr. Gouws, ‘n professionele tuinier, snoei 765 roosbome in Julie. Mnr. Greg snoei 648 roosbome in dieselfde maand. In die eerste week van die volgende maand snoei mnr. Gouws ‘n verdere 165 roosbome, terwyl mnr. Greg ‘n verdere 261 roosbome snoei. In die tweede week van Augustus snoei mnr. Greg 87 meer roosbome en mnr. Gouws snoei ‘n verdere 184 roosbome.
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 aan- en terugtel in ‘n verskeidenheid intervalle (insluitend 2’s, 3’e, 5’e, 10’e, 25’s, 50’s en 100’e) tussen 0 en minstens 10 000; |
1.2 verskeie maniere van tel deur die geskiedenis heen in verskillende kulture (insluitend plaaslik) beskryf en illustreer; |
1.3 die volgende getalle kan herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word: |
1.3.1 heelgetalle tot minstens 4-syfergetalle; |
1.4 die plekwaarde van syfers in heelgetalle tot minstens 4-syfergetalle herken; |
1.6 probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder, soos:1.6.1 finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, en eenvoudige begrotings); |
AKTIWITEIT 1
1. GELDSAKE
1.2 5 000 sente
1.3 20 vyfsentstukke
1.4 200 vyfsentstukke1.5 2 000 vyfsentstukke
1.6 10 tiensentstukke
1.7 1 000 tiensentstukke 1.8 2 vyftigsentstukke
1.9 20 vyftigsentstukke
1.10 40 vyftigsentstukke
2. AANKOOP VAN SKRYFBEHOEFTES
2.1(a) R20
(b) R63
(c) R18
(d) R33
(e) R39
2.2 R173
3.1 Dit spaar tyd; ja.
3.2
Banknote en munte | R78,76 - | BedragR30,45 - | in kleingeldR43,62 - | Sal wees?R21,94 - | R120,13 - | R0,55 |
R100 | 1 | |||||
R50 | 1 | |||||
R20 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | |
R10 | 1 | |||||
R5 | 1 | |||||
R2 | 1 | 1 | ||||
R1 | 1 | 1 | 1 | |||
50c | 1 | 1 | 1 | 1 | ||
20c | 1 | 2 | 2 | |||
10c | 1 | 1 | 1 | |||
5c | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 |
3.3 Onthou dat kleingeld opwaarts afgerond word, dus sal die klant R78,80 kry indien die eintlike bedrag in kleingeld wat gegee moet word R78,76 is
4. BY DIE SKOOL
4.1 15
5. BEGROTINGS
5.1 GROEPWERK – 'n ONDERSOEK - eie antwoorde
5.2 (a) eie antwoorde (b) eie antwoorde (c) eie antwoorde (d) eie antwoorde
1. Afronding tot die naaste:
10 | 100 | 1 000 | |
1 387 | 1 390 | 1 400 | 1 000 |
925 | 930 | 900 | 1 000 |
4 813 | 4 810 | 4 800 | 5 000 |
6 492 | 6490 | 6 500 | 6 000 |
9 509 | 9 510 | 9 500 | 10 000 |
2.1 10 400
2.2 3 900
3.1 5 000
3.2 1 000
4.1 9 661
4.2 2 824
4.3 2 898
5.1 17 meer
5.2 Ja; 910 – 909
5.3 Mnr. Gouws
5.4 2 090
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?