<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Maak jou eie papierboot.
Nog pret:
Lees die woorde:
Teen hierdie stadium is alle enkelklanke behalwe y, q en x aangeleer.
Laat leerders self “Ek koekeloer” speel, bv. Ek koekeloer iets wat met ‘n r begin. Seuns dra dit nie, ens.
Kyk of leerders nog prentwoorde kan ontwerp.
Met my klein ogie koekeloer ek agter my gordyne uit. Vandaar sien niemand die agie wat die wêreld verspied. Ek vang almal onkant en vind baie oor die bure uit!
1. Dit is wit en vee my foute uit ..............................................................................
2. My vingers het twee ringe om in te pas sodat ek lekker kan snipper-snip
..........................................................................................................................................
3. Party mense kyk daardeur om beter te kan sien ..................................................
LU 1.1 | LU 2.5 | LU 2.10 | LU 3.3.1 |
LU 3.3 | LU 3.8.4 | LU 3.8.5 |
1. Is my ogie groot?
..........................................................................................................................................
2. Wat doen ek met my ogie?
..........................................................................................................................................
3. Agter wat loer ek uit?
..........................................................................................................................................
4. Wat is ‘n agie?
..........................................................................................................................................
5. Wat vind ek uit?
LU 1.1.2 | LU 2.1 | LU 3.8 |
Gesels:
Vannag as dit donker is, gaan ons slaap.
Mamma kom loer of die kinders al slaap.
Hulle weet daar sal geen monster wees nie.
Knip, knip, maak die ogies en raak aan die slaap.
Wie slaap die mooiste?
Titel: ................................................................................................................................
LU 3.3 LU 3.3.1 LU 3.3.2
LU 3.3.3 LU 3.3.4
LU 3.3 | LU 3.3.1 | LU 3.3.3 | LU 3.3.4 |
Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder luister vir inligting en genot, en reageer op gepaste en kritiese wyse binne ‘n wye reeks situasies.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder begrip toon van stories:
1.1.2 beantwoord letterlike begripsvrae, soos waar/onwaar-vrae;
Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder vrae beantwoord met woorde en frases;
Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n reeks ervaringe of gebeurtenisse oorvertel;
Assesseringstandaard 2.10: Dit is duidelik wanneer die leerder aandag gee aan korrekte uitspraak tydens lees.
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.
Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde herken en skep:
3.3.1 herken ‘n toenemende aantal hoëfrekwensiewoorde as sigwoorde;
3.3.3 lees met toenemende spoed en vlotheid;
3.3.4 lees hardop en gebruik korrekte uitspraak en gepaste klem;
Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:
3.8.4 verstaan die letter-klank-verhouding van die meeste enkelkonsonante en kort vokale in woorde soos “mat”, “bal”;
3.8.5 verdeel eenvoudige woorde met enkel begin konsonante en kort vokale in eerste klanke en tweede deel van die lettergreep soos “k-at”, “m-at”.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?