<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
KLASOPDRAG 1
1. Waaraan sal die volgende gelyk wees aan? .....
1.1: 2 x 2 x 2 = ......................... (en in eksponensiële vorm? ......................... )
1.2: 2² x 2² x 2 3 x 3² x 3 3 = .........................
(en in eksponensiële vorm? ......................... )
1.4: a ² x a ² x a 3 = .........................
Skryf nou ‘n algemene reël vir die vermenigvuldiging van eksponente hier neer:
1.5: 2( a - b ) = .........................
distributiewe wet: (2 x a ) - (2 x b )
1.6: 3 0 = .........................
1.7: a ( a + b ) 0 = .........................
Dus : (enige iets) tot die mag 0 = .........................
1.8: 3 1 = .........................
1.9: 1 200 = .........................
2. Wat beteken elk van die volgende? Gee dan die vereenvoudigde antwoord van elk.
2.1: a ² =
2.2: 2 ab =
2.3: -3( a + b ) =
2.4: 4( a )² =
2.5: ( a 3 )² =
2.6: (3 a ²) 3 =
2.7: 2 p x 3 p =
2.8: ab ² x a ² b 3 x ab 6 =
2.9: ( a 3 ) 4 =
2.10: 2( a 3 )² =
2.11: 6(2 a - 3 b ) =
2.12: -7 a ( a ² - 2 b ² ) =
3. Kan jy nog die volgorde van bewerkings onthou? Skryf dit neer.....
3.1 Bereken nou die volgende deur alles wat jy tot dusver geleer het, te onthou:
3.1.1: a x a x aaa + a 4
3.1.2: 2( a + b ) - 3( a - b )
3.1.3: 3 a x 2 a ²b + 5 a ² x (-3 ab )
3.1.4 : -5 a ( a - b 3 ) + 7 ab 3 - 2 a 5
3.1.5: -3( a ² b 4 )² - 5 a 3 (-2 a 4 b ²) 3
4. Wat beteken die woord substitusie?
Gee ‘n voorbeeld om ter verduideliking:
5. As a = 5 ; b = -1 en c = 3 , bereken die waarde van elk van die volgende:
5.1: 5 a ² - 3 b
5.2:
5.3:
5.4: (2 ab ² c )²
5.5: -3 ab 3 - 2 ab 3 c
HUISWERKOPDRAG 1
1. Vereenvoudig elk van die volgende:
1.1: ( a 5 ) 6
1.2: 5(3 a - 7 a )²
1.3: -5(3 a - 2 b )
1.4: (3 a )² . [ (2 a )² ] 3
1.5: p x 2 x m x q
1.6: w ² x 3 b x 1 / 3 b x w
1.7: -5 a ( 3 a - 5 ab )
1.8: (3 a )² (2 a ) + (4 a ²) (-2 a )
1.9: (5 ab ²) 4 - (- 6 b 6 a 4 )
1.10: -6 a ² b ( 2 a ² - 3 ab 3 + 5)
2. As x = -2 en y = -1 , bepaal die waarde van ...
2.1: (2 y )(2 )²
2.2: -3 3 - 2 y 5
2.3: (2 y + 2 )²
3. As m = 2 ; n = -3 en q = 5, bepaal die waarde van elk van die volgende uitdrukkings:
3.1: m + n + q
3.2: 4 m - 2 n - 3 q
3.3: 2( m ² + q ²) - n ²
3.4: m / 3 + n / 4 - q
3.5: 3 m ( n + q ) - 2( m + n ²)
4. Uitdaging: Kyk of jy met al die kennis tot jou beskikking die volgende probleme kan oplos.
4.1 Die gemiddelde spoed van ‘n Intercape Mainliner is 5 a 4 kilometer per uur.Watter afstand sal die bus in (5 a 3 + 5 a - 6) uur aflê?
4.2 Mej. Suid - Afrika koop ( a - b + 2 c ) liter melk teen 4ab rand per liter en 5ab liter vrugtesap teen (2 a + 5 b - 3 c ) rand per liter.
Wat sal die bogenoemde altesaam kos?
Assessering 2.3
Assessering van myself: | deur myself: | Assessering deur opvoeder: | ||||||||||||||||||||||||||||
Ek kan… | | | | 1 | 2 | 3 | 4 | Kritieke Uitkomste | 1 | 2 | 3 | 4 | ||||||||||||||||||
uitdrukkings in eksponensiële vorm skryf; (Lu 2.2; 1.6.3) | Kritiese en skeppende denke | |||||||||||||||||||||||||||||
eksponente suksesvol bymekaar tel; (Lu 2.2; 1.6.3) | Deelname | |||||||||||||||||||||||||||||
eksponente suksesvol van mekaar aftrek; (Lu 2.2; 1.6.3) | Organisering en bestuur | |||||||||||||||||||||||||||||
eksponente suksesvol met mekaar vermenigvuldig; (Lu 2.2; 2.8.3&.4) | Prosessering van inligting | |||||||||||||||||||||||||||||
uitdrukkings met hakies oplos; (Lu 2.2; 2.8.5) | Kommunikasie | |||||||||||||||||||||||||||||
die volgorde van bewerkings onthou; (Lu 2.2; 2.8.5) | Probleemoplossing | |||||||||||||||||||||||||||||
waardes van uitdrukkings bereken d.m.v. substitusie. (Lu 2.2; 2.8.5; 1.6.2; 1.6.3) |
Selfstandigheid | ||||||||||||||
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?