<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
..........................................................................................................................................
LU 3.4.4 | LU 4.6.1 | LU 4.6.2 |
LU 4.1 |
Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder deelneem aan klas- en groepbesprekings:
2.5.7 vrae beantwoord en redes vir antwoorde gee;
Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder onderhoude met mense vir ‘n spesifieke doel voer;
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit geskrewe teks skep:
3.2.1 kommentaar lewer op ‘n storie of gedig wat hy/sy gelees het en begrip toon deur vrae oor die volgende te beantwoord:
Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder tekste op hul eie lees en ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om betekenis te skep:
3.3.1 ‘n geskrewe teks vlot en met begrip lees;
Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankekennis vaslê:
3.4.4 diftonge soos “eeu” “ooi” “aai” en “oei” herken;woordeboek saam te stel.
Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder leesbaar skryf:
Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n konsepweergawe van ‘n skryfstuk vir verskillende doeleindes skryf:
4.3.1 ‘n teksformaat gepas vir die doel en teikengroep kies;
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder woordeskat opbou en self woorde spel:
4.6.1 woordeskat interessantheidshalwe en vir spesifieke doeleindes varieer;
4.6.2 eksperimenteer met en woorde uit stories, leesstukke, die media, grappe en klasmaats en ander se mondelinge taal gebruik;
Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik:
4.7.2 punktuasie gepas gebruik;
Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Assesseringstandaard 5.3: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om te ondersoek:
5.3.1 vrae stel om duidelikheid te verkry, verduidelikings soek, alternatiewe voorstel;
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige navorsing doen:
5.4.1 vrae stel wat die taak help definieer en nodige inligting help verkry;
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting verwerk:
5.5.1 inligting organiseer en op verskillende maniere opteken:
Leeruitkomste 6 : TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK : Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Assesseringstandaard 6.3: Dit is duidelik wanneer die leerder met sinne werk:
6.3.3 gepaste tye gebruik.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 3' conversation and receive update notifications?